


Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Kort en bondige opsommings, puntsgewys aangebied, sodat jy duidelik kan sien waaruit die kursusmateriaal bestaan, nagenoeg uitwerk hoeveel tyd jy sal benodig om die kursus van jou keuse suksesvol te voltooi en hoeveel die fooie beloop.
![]()
BELANGRIK: Indien jy oor geen vorige kennis of ondervinding van joernalistiek beskik nie, moet jy eers vir sommige van onderstaande kursusse ons Basiese kursus in Joernalistiek voltooi. Vir meer inligting oor dié reël en waarom dit nodig is, klik hier.
Gespesialiseerde / Gevorderde Joernalistiek
Hoe om 'n Feature-artikel te skryf
Fooi: R1,445
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 50 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar feature-artikel
· Gratis: 101 Afrikaanse skryfmarkte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Terapeutiese Humorartikels vir 'n stukkende wêreld
Fooi: R895
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 50 bladsye kursusnotas:
· 2 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar humorartikel
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf Inspirasie-artikels wat saak maak
Fooi: R1,145
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 50 bladsye kursusnotas:
· 3 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar tydskrifartikel
· 1 foto
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Ontdek die lonende bedryf van Korporatiewe
Joernalistiek
Fooi: R1,445
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 65 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar artikel
· Skrifriglyne
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Mediese Joernalistiek - van sleutelbord na stetoskoop
Fooi: R1,895
Tydsduur: 4 maande
Studiepakket: 25 bladsye kursusnotas:
· 6 praktiese skryfoefeninge:
· 1 vollengte persklaar artikel
· Glossarium van mediese terme
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Toetsbestuur 'n loopbaan in
Motorjoernalistiek
Fooi: R995
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 20 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar padtoetsartikel
· Glossarium van Afrikaanse motorterme
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf blitsig 'n Nuusprofiel
Fooi: R1,225
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 50 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 1 navraagbrief
· 1 persklaar nuusprofiel
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Ondersoekende Joernalistiek
vir beginners
Fooi: R1,245
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 50 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese oefeninge:
· 1 persklaar feature-artikel
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Betree die glanswêreld van die Sterprofiel
Fooi: R1,245
Tydsduur: 6 weke
Studiepakket: 55 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 1 persklaar glansartikel
· Databasis van potensiële markte
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Gevorderde Tydskrifjoernalistiek
Fooi: R1,895
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 80 bladsye kursusnotas:
· 3 praktiese skryfoefeninge:
· 3 navraagbriewe
· 3 persklaar artikels
· Gratis: 101 Afrikaanse skryfmarkte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Ontdek die formule vir "Ware Lewensdrama"-artikels
Fooi: R1,145
Tydsduur: 6 weke
Studiepakket: 35 bladsye kursusnotas:
· 3 praktiese oefeninge:
· 1 navraagbrief
· 1 persklaar tydskrifartikel
· 1 foto
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf Webartikels waarop geklík word
Fooi: R1,195
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 40 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 2 bruikbare webartikels
· SEO wenke
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Indien jy dalk bietjie oorweldig voel deur al die opsies is jy welkom om e-pos aan admin@savryskutskrywer te stuur. Ons sal jou graag raad gee.

Jou
vryskut-besigheid