Welkom by SA Vryskutskrywer - Nuusbrief

                       

      

 

SA Vryskutskrywer se GRATIS nuusbrief is 'n noodsaaklike verlenging van jou skrywerslewe aangesien daar géén ander Afrikaanse nuusbrief ter wêreld met dieselfde inhoud bestaan nie. En heel moontlik ook nie in enige ander taal in Suid-Afrika nie.

 

 

   Klik hier om op ons GRATIS nuusbrief in te teken

 

  Klik hier vir Nuusbriefargiewe

 

 

Behalwe dat jy gereeld waardevolle inligting oor spesiale aanbiedinge op enige hulpbronne, professionele dienste of skryfkursusse kan kry, sal jy onder meer praktiese skryfwenke en noodsaaklike inligting oor die bedryf ontvang, uitvind watter kompetisies aan die gang is, gratis artikels kan lees wat uitsluitlik op vryskutskryf fokus, inligting oor jou spesifieke belangstellingsveld bekom en vasstel watter kursus die maand se uitsoekkursus is. O ja, en ons hou jou ook op hoogte van enige beskikbare werksmoontlikhede.

En dis maar net die begin. Daar is soveel aspekte van vryskutskryf dat hier nie genoeg spasie is om alles te beskryf nie, maar ons probeer om jou oor ALLES ingelig te hou.

 

 

 

   Klik hier om op ons GRATIS nuusbrief in te teken

 

  Klik hier vir Nuusbriefargiewe

 

 

Kortom, as jy nog nie op die GRATIS nuusbrief ingeteken het nie is dit nou dadelik tyd om dit te doen. Dit maak nie saak wat jou skryfgenre is nie - en as jy slegs 'n aspirant-skrywer is, is dit nóg meer noodsaaklik om dadelik in te skryf. Wie weet? Miskien is die nuusbrief net die hupstoot wat jy benodig om jou skryfloopbaan mee af te skop.

Moet dus nie één uitgawe misloop nie. Teken vandag nog in as jy nie reeds het nie - en vertel sommer vir al jou skrywersvriende of wil-nog-skryf-vriende ook.

 

 

Indien jy vandag inteken, ontvang jy dadelik die volgende:

   Klik hier om op ons GRATIS nuusbrief in te teken

 

            Klik hier vir Nuusbriefargiewe

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster