SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Bladskakels

Ons poog om ons webblad so volledig moontlik te maak wat skryfwerk en Afrikaans betref. Dit behels dus ook die aanbring van ander webblaaie en instansies se webskakels wat hulle ook vir die voortbestaan en uitbrei van Afrikaans beywer, asook dié wat hulle op skryfwerk en joernalistiek toespits.

 

Kontak ons gerus om skakels uit te ruil.


 

 

DigiPublishers - DiGiPublishers bied die hoogste gehalte e-boekuitgewersdienste want ons uitgangspunt is dat elke manuskrip belangrik is.

Webwerf: https://www.digipublishers.co.za/

 

 

Die Gratis Storietydskrif - jou gratis tydskrif met boeiende vervolgverhale, interessante artikels en snaakse video's.

Webwerf: https://storietydskrif.home.blog/

 

 

Boekemakranka - Waar ons tred hou met die boekbedryf, nuwe ontwikkeling en tegnologie.

Webwerf: https://boekemakranka.co.za/

 

 

Gesellig Afrikaans - waar ons vriendelik en gesellig saam verkeer. Op hierdie webtuiste kan Afrikaanssprekendes lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan.

Webwerf: http://www.gesellig.co.za/

 

 

Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) van die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) is ʼn navorsing- en ontwikkelingsentrum op die gebied van taaltegnologie (die kombinasie van natuurlike taal soos Afrikaans met rekenaartegnologie).

Lees meer oor CTexT by www.nwu.ac.za/ctext of CTexT se sagtewareprodukte by www.spel.co.za.

 

Afrikaans Ekspo vir Leerders is 'n opwindende kompetisie waar leerders in en deur Afrikaans hul kreatiwiteit kan beoefen.

Webwerf: http://www.afrikaansekspo.org.za/tuis.html

 

SA Digitale Kameraklub is waarskynlik een van die grootste Afrikaanse aanlynfotografieklubs. Lede kan maandeliks aan die fotografiekompetisies deelneem en die webwerf bevat handige fotografiewenke vir beginners én gevorderde fotograwe en fotojoernaliste.

Webwerf: www.digitalekameraklub.co.za

 

Boekeblok se hooffunksie is om lesers 24/7 oor skrywers en boeke ingelig te hou.

Webwerf: http://blogs.dieburger.com/boekredaksie25

 

Die amptelike webwerf van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS), deur Pharos en die Afrikaanse Taalkommissie.

Webwerf: http://www.woordelys.co.za/

 

 

Soek Afrikaans

Webwerf: www.soekafrikaans.co.za

 

Boeke Beeld verskyn elke Maandag in Beeld en bespreek nuwe boeke, is vol inligting oor gebeurtenisse, algemene boekgoed en publiseer sporadies onderhoude met skrywers.

Webwerf: www.beeld.com/vermaak

 

Die Nasionale Persklub is verbind daartoe om te oorleef in 'n toenemend mededingende internasionale omgewing - deur globaal bewus en plaaslik tersaaklik te wees.

Webwerf: www.nationalpressclub.co.za.

 

Die Vereniging van Professionele Joernaliste van Suid-Afrika (ProJourn) is 'n groep uitsluitlik vir werkende Suid-Afrikaanse joernaliste en poog om die werksomstandighede van joernaliste te verbeter.

Webwerf: http://www.projourn.org.za

 

Die Southern African Freelancers Assocation (SAFREA) is 'n professionele vereniging vir vryskutwerkers in die mediabedryf.

Webwerf: www.safrea.co.za

 

Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans is een van die belangrikste rolspelers vir die voortbestaan van Afrikaans. Die Woordkuns-afdeling bied amateurskrywers en -digters die geleentheid om hul werk te publiseer.

Webwerf: www.afrikaans.com

 

Journalism.co.za: Dié mekka vir Suid-Afrikaanse joernaliste. 

Webwerf: http://www.journalism.co.za

 

Vreesloos Afrikaans: 'n Blog waar opinies en kommentaar vreesloos in Afrikaans gelewer kan word.

Webwerf: www.vreesloosafrikaans.co.za

 

Afrikaans - Book Southern Africa

Webwerf: http://book.co.za/cat/afrikaans/

 

PRAAG: Pro-Afrikaanse Aksiegroep. Aktueel, aktief, Afrikaans! Daaglikse beeld van Suid-Afrikaanse nuus en internasionale gebeure in Afrikaans.

Webwerf: www.praag.co.za

 

Translate.org: 'n Organisasie sonder winsoogmerk wat fokus op lokalisering, of vertaling van Oopbronsagteware in Suid-Afrika se 11 amptelike tale. Translate gryp in waar rekenaars hulle gebruikers in die steek laat.

Webwerf: www.translate.org.za

 

 

                                                                                         >> Nuttige skakels 2

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse