SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Die internet bied verskeie geleenthede vir vryskutskrywers. Nie alleen kan jy vanuit die gerief van jou tuiskantoor stories en artikels vir klinte dwarsoor die wreld skryf nie, maar deesdae kan jy die lonende beroep van proefleser- en redigeerder k beoefen. Skrywers, uitgewers, mediamaatskappye, studente, korporatiewe instansies en reklame-agentskappe het altyd gekwalifiseerde proeflesers en/of redigeerders nodig om seker te maak hul tekste is onberispelik voordat dit die wye wreld ingestuur word.


 

 

Redigering

 

  

Teksredigering

Volledige Proeflees en Redigering

Proefleeskursus

Selfredigering


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse