SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Professionele Dienste

 

 

 

           Vertaaldiens

 

 

 

Omdat Afrikaans ons passie is, sou ons natuurlik daarvan gehou het om sommer alles in Afrikaans te sien. Dis ongelukkig nie haalbaar in 'n "globale dorpie"-wreld soos di waarin ons leef nie. Ons verweer teen hierdie neiging om bykans alles in Engels te wil doen - terwyl Afrikaanse Suid-Afrikaners steeds jaarliks die meeste koopgeld bestee - is om 'n uitstekende vertaaldiens aan te bied. Met ons diens kan jy perfekte vertalings, taalversorging, wenke en vinnige spertye tussen Afrikaans en Engels verwag.

Ons vertaal feitlik enigiets:

Enigiets wat jy benodig.

 

Tariewe

Ons onderhandelbare vertaaltariewe wissel vanaf:

55c tot R1 per woord vir algemene vertalings

R1 tot R1.50 per woord vir enigiets wat tegnies is

R1.50 per woord vir reklame en advertensies

R1.50 per woord vir wetenskaplike, regskundige tekste

Geen twee werke is dieselfde nie en daarom is ALLE fooie onderhandelbaar.

Ons bied verskillende betaalplanne en afbetalingsopsies aan.

Indien jy 'n vertaling in 'n ander taal benodig, kontak ons sodat ons 'n vertaler kan aanbeveel.

 

  Klik hier om ons te kontak

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse