Welkom by SA Vryskutskrywer - Gespesialiseerde Joernalistieke kursusse

 

Ontdek die formule vir 'n "ware lewensdrama"-artikel

 

Jou persoonlike opleier:

 

Carla van der Spuy

 

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Enigiemand wat daarvan hou om ware lewensdramas te lees - hetsy in boek- of artikelvorm - en al gedink het dat hy of sy ook so 'n storie sou kon skryf.

Jy KAN.

Al wat jy benodig om 'n sukses van dié kursus te maak is 'n lewendige belangstelling in alles wat rondom jou aangaan, 'n goeie luistervermoë en die wil om te skryf. Wie weet? Dalk lei jou ware lewensdrama-artikels tot 'n vollengte boek ...

                             

Kursusbesonderhede:

 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

      Skryfkursusse                      Sluit Venster