


Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed - Artikels
Klinkklare klinkklanke: Beïndruk in druk met elektroniese hulp!
Foutlose skryfwerk in enige teks (insluitend e-posse, briewe, besigheidsdokumente en manuskripte) is om verskeie redes belangrik. Die grootste hiervan is seker die indruk wat hierdie dokumentasie skep van die skrywer daarvan en/of die besigheid wat dit verteenwoordig. Dit is egter nie altyd maklik om deurgaans flatervrye taalgebruik toe te pas nie. Lees verder ...
Die feit is...
Ek het onlangs op 'n gerespekteerde joernalis se blog afgekom, waarop sy 'n analis se toptien "tendense" vir 2010 gelys het. Nadat ek die betrokke inskrywing gelees het, was ek egter ietwat teleurgesteld – die “tendense” wat die analis vir 2010 voorspel het, was na my mening nie slegs in vele gevalle ou nuus nie, maar plek-plek nie eers oorspronklik nie. Lees verder ...
Soek die nuwe romantiek
‘Ek bly ’n Afrikaner wat myself met trots ’n Afrikaner (selfs ’n Boer) noem en sal bly noem, tot groot irritasie van talle, juis tot irritasie”, skryf Izak de Villiers in Strooidak en toring. Lees verder ...
‘Ho of rede’ (sic) vir dié spelfoute nog onbekend
As jy nie “ten voile” weet wat “lid moot skap” beteken nie, moet jy maar jou “nuisgesin” gaan vra. Lees verder ...
’n Iets wat nie niks is nie
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vier oor twee weke sy eeufees in sy geboortestad, Bloemfontein. Sy soms stormagtige geskiedenis word vertel in Draer van ’n droom deur prof. Pieter Kapp. Die titel kom uit ’n boodskap van pres. M.T. Steyn aan die stigters oor die droom van ’n eie taal en letterkunde. Lees verder ...
Fokus op lees, skryf, hoofrekene
Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het misluk. ’n Omvattende her- siening, algehele verandering tot die totale afskaffing en doodverklaring daarvan, is uit verskeie oorde bepleit. Alet Rademeyer berig oor wat nou op leerlinge en onderwysers wag. Lees verder ...
Renduif vinniger as internet!
Durban. – Dis nou bewys. As dit by grootte kom, is selfs ’n duif vinniger as e-pos in Suid-Afrika. Lees verder ...
‘Drukmedia se tyd begin nou’ sê Raphaely
Doemprofete sê die drukmedia (en die gedrukte woord) se dae is getel, maar in der waarheid het sy tyd pas begin. Lees verder ...
Geletterdheid ís krisis in SA, sê Motshekga
Geletterdheid is ’n krisis in Suid-Afrika, het me. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gister gesê. Lees verder ...
Wanneer pleeg 'n skrywer plagiaat?
Plagiaat (of letterdiewery) is die oorneem van idees en argumente uit `n ander skrywer se werk en dit as jou eie te laat deurgaan, met ander woorde, jy gebruik ‘n ander skrywer se woorde, maar jy gee hom of haar nie erkenning daarvoor nie. Lees verder ...
Tien wenke vir skrywers wat wil publiseer
1. Lees, en lees wyd – nie slegs Afrikaans nie, maar wêreldletterkunde, verkieslik oor verskillende genres heen. As jy nie self (gereeld) lees nie, is dit baie onwaarskynlik dat jy goed sal kan skryf. Lees verder ...
Inspirasie is oral. As jy lewe, het jy iets om te sê
Laat ek my met hierdie skrywe my by Afrikaanse drama bepaal, wat die stand van sake betref en hoe ek dit ervaar. Lees verder ...
Die dood in die pot
Ons het ’n kartel nodig. Ek het nooit gedink ek sal dit ooit sê nie, so laat ek dit weer sê: Ons het ’n magtige, internasionale kartel in die mediabedryf nodig. Uitgewers moet om ’n tafel gaan sit en saamspan oor pryse en koste en hul mark – presies daardie ding wat byna wêreldwyd in wetgewing op mededinging verbied word. Lees verder ...
Outeursreg verduidelik
Outeursreg (populêr ook bekend as kopiereg) is 'n vorm van Intellektuele Eiendom en verleen aan die outeursreghouer die reg om, vir 'n bepaalde tydperk, andere te verbied om skendende kopieë of reproduksies van sy geestesgoedere te vervaardig, om dit te publiseer, dit in die publiek op te voer en, in sommige gevalle, om dit uit te huur of te koop aan te bied. Lees verder ...
Soek die nuwe romantiek
‘Ek bly ’n Afrikaner wat myself met trots ’n Afrikaner (selfs ’n Boer) noem en sal bly noem, tot groot irritasie van talle, juis tot irritasie”, skryf Izak de Villiers in Strooidak en toring. Lees verder ...
Help samelewing om die media te kry wat hy verdien
As jy die volgende sin twee keer moet lees om te probeer begryp wat dié politikus gesê het, sal niemand dink jy hoort nie ’n leser van Sake24 te wees nie.
Dis immers nie eie aan ’n politikus nie: “As ek sou kon besluit of ons ’n regering sonder koerante, of koerante sonder ’n regering moet hê, sou ek sonder weifeling laasgenoemde gekies het.” Lees verder ...
Netwerk, kry werk
Verlede jaar se matriekuitslae was ’n skok: Duisende kandidate het gedruip of sit nou met ’n sertifikaat wat geen toegang tot die arbeidsmark bied nie. Alet Rademeyer berig. Lees verder ...



