Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapkis - IT-praatjies

 

Die uitwerking van rekenaars

Kyk bietjie hier ...

 

Gratis gelisensieerde programmatuur - elke dag

Is jy op soek na gratis gelisensieerde progammatuur vir jou rekenaar? Gaan kyk gerus by www.giveawayoftheday.com.

 

Beveilig jou rekenaar - 'n gids

Daar bestaan alllerlei gevare rondom die internet en e-pos. Iedereen wat die internet gebruik, moet bewus wees van die risiko's en ook hoe om jouself te beskerm teen sulke gevare. Alhoewel die internet 'n enorme bron van inligting is, bevat dit ook slaggate en is dit nie net wetsgehoorsame burgers wat die internet gebruik nie! Die lokaas wat kuberkriminele aantrek, is inligting wat die gewone internetgebruiker verskaf en stoor, hetsy op sy rekenaar, hetsy op webwerwe soos Myspace en Facebook. Hierdie gids is nie allesomvattend nie, maar kan as bron dien om van die risiko's verbonde aan internetgebruik te verminder. Lees verder ...

 

Petrol vir jou rekenaar, verniet!

Daar is omtrent vir elke kommersiële sagteware-program 'n gratis gelykwaardige program beskikbaar. En dikwels is hierdie gratis programme selfs beter as die duur gekoopte programme in hul mooi boksies. Lees verder ...

 

                                Sluit Venster