Welkom by SA Vryskutskrywer - Registrasieblad

 

Hoe om te registreer vir die Skryfkursus van jou keuse

                Om vir 'n Blitskursus in te skryf, klik hier.

                Om 'n Selfstudiepakket te koop, klik hier.

 

Vereffening van fooie:

 

  1. Kontantbetalings of regstreekse betalings in die bankrekening

Gebruik onderstaande besonderhede om 'n internetbankbetaling, -oorplasing, tjekbetaling of direkte bankdeposito in SA Vryskutskrywer se bankrekening te maak:

SA Vryskutskrywer se bankbesonderhede:

Bank:                     ABSA

Rekeninghouer:       SA Vryskutskrywer

Rekeningnommer:    405 237 4217

Takkode:                63 01 38 (Klerksdorp)

 

  1. Kredietkaartbetalings:

Klik op die betaalknoppie langs die kursus waarvoor jy inskryf en volg die aanwysings soos deur PayFast verskaf.

 

Wat die kursusfooie betref, bied ons twee betaalopsies:

  1. Die vereffening van die volle kursusfooi met registrasie: Alle kursusmateriaal word direk ná registrasie aan die student gestuur. Betalings kan deur middel van enige betaalmiddel geskied.

  2. Afbetaling in 2 paaiemente: Dié betaalopsie kan ongelukkig weens logistieke beperkinge slegs met 'n direkte betaling in SA Vryskutskrywer se bankrekening gedoen word - 60% van die kursusfooi verskuldig is by registrasie betaalbaar - met ander woorde, voor die aanvang van die kursus en voordat enige kursusmateriaal aangestuur word. Die tweede paaiement - wat die oorblywende 40% van die kursusfooi verteenwoordig - is die daaropvolgende maand betaalbaar. Let egter daarop dat in die geval van dié betalingsopsie, slegs die helfte van die kursusmateriaal in die eerste maand aangestuur sal word. Die res sal by betaling van die tweede en laaste paaiement aan die student verskaf word. [LET WEL: Hierdie afbetalingsreëling geld slegs kursusse waar die kursusfooie R2 000 en meer beloop. Enige kursusse met kursusfooie van minder as R2 000 is dus onderhewig aan 'n eenmalige betalingsooreenkoms sonder die keuse van afbetaling.] 

 

 Allemansjoernalistiek - jou sleutel tot geld en roem                 
 Afbetaling  Alles-in-een Joernalistieke Kursus                     
  Afbetaling  Basiese kursus in Fotojoernalistiek  
 Betree die glanswêreld van die Sterprofiel                                
 Afbetaling  Die ABC van Kortverhale          

  Geheime van Gemeenskapsjoernalistiek                                    

  Gevorderde Tydskrifjoernalistiek                                                
 "Harde nuus"-verslaggewing ontlont                                         
 Koerantjoernalistiek in 'n kits                                                      
 Ontdek die lonende bedryf van Korporatiewe Joernalistiek
 Afbetaling  Maak geld met Tydskrifjoernalistiek       
 Mediese joernalistiek - die mediadokter                                     
  Afbetaling  Omvattende Joernalistieke Kursus

  Ontdek die formule vir 'n "Ware Lewensdrama"-artikel         
  Afbetaling  Reisjoernalistiek
  Afbetaling  Riglyne vir Christelike Joernalistiek 
 Rubriekskryf vir 'n bykomende inkomste                                   
 Skryf blitsig 'n Nuusprofiel                                                            

 Skryf inspirasie-artikels wat saak maak                                     

  Skryf 'n A+ werkopdrag                                                                

Registreer NOU  Skryf 'n Afrikaanse Roman saam met Jeanette Ferreira  

Registreer NOU  Skryf 'n Geestelike Roman saam met Helene de Kock      
Registreer NOU  Skryf 'n Historiese Roman saam met Jeanette Ferreira  
 Afbetaling  Skryf 'n Kinderboek          
Registreer NOU  Skryf 'n Liefdesroman saam met Helene de Kock             
  Afbetaling  Skryf 'n publiseerbare Niefiksie boek

Registreer NOU  Skryf 'n Trefferroman saam met Helene de Kock                      

  Skryf Persvrystellings wat aandag trek                                     

  Skryf Toesprake soos 'n kampioen                                             

 Terapeutiese Humorartikels vir 'n stukkende wêreld              
 Toetsbestuur 'n vryskutloopbaan in Motorjoernalistiek           

  Afbetaling  Tydskrifkortverhale wat VERKOOP

  Verewig jou Familiegeskiedenis in 'n japtrap                            

 Afbetaling  Volledige Tydskrifjoernalistiek

Skryfkursusse                               Sluit Venster