


Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel
Vertaaldiens
Omdat Afrikaans ons passie is, sou ons natuurlik daarvan gehou het om sommer alles in Afrikaans te sien. Dis ongelukkig nie haalbaar in 'n "globale dorpie"-wêreld soos dié waarin ons leef nie. Ons verweer teen hierdie neiging om bykans alles in Engels te wil doen - terwyl Afrikaanse Suid-Afrikaners steeds jaarliks die meeste koopgeld bestee - is om 'n uitstekende vertaaldiens aan te bied. Met ons diens kan jy perfekte vertalings, taalversorging, wenke en vinnige spertye verwag.
Ons onderhandelbare vertaaltariewe wissel vanaf:
55c
per woord vir algemene vertalings
65c per woord
vir enigiets wat tegnies is
R1.50
per woord vir reklame en advertensies
70c per woord vir
vertalings in ander tale.
-
Kontak ons vir enige navrae.
-
Klik hier om by ons vertaalnetwerk aan te sluit.

'n Administrasiefooi van 10% word op alle finale bedrae gehef.
Geen twee werke
is dieselfde nie en daarom is ALLE fooie onderhandelbaar.
Ons bied
verskillende betaalplanne en afbetalingsopsies aan.







Jou
vryskut-besigheid