Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel

                       

Spesiale Verslae

  

Spesiale verslae is ontwerp om vir jou die lewe makliker te maak. Onthou jy destyds toe jy in matriek was hoe jy en jou maats gespook het om kulblaaie (cheat sheets) oor veral Engels se voorgeskrewe Shakespeare-dramas te vind? Dis daardie bladjies wat jou in gewone taal vertel het presies wat jy eintlik veronderstel was om te leer.

Ons het daardie "kulblad"-konsep by SA Vryskutskrywer ook ingewerk. Elke spesiale verslag in ons arsenaal gee  jou al die nodige inligting om 'n sekere aspek van vryskutskryf deeglik te bestudeer. Met die minimum moeite. En ons gaan voortdurend nuwes byvoeg.

LW: Verslae kos R95 elk en bestaan uit 6 - 8 bladsye.

 

 

Spesiale Verslag #1: Word BETAAL om te skryf

Spesiale Verslag #2: Skryf die perfekte navraagbrief

Spesiale Verslag #3: Artikels 101 - Alles wat jy moet weet

Spesiale Verslag #4: 10 wenke vir persverklarings wat aandag trek

Spesiale Verslag #5: Artikelformules

Spesiale Verslag #6: 4 elemente van 'n trefferartikel

Spesiale Verslag #7: Voer die perfekte onderhoud

Spesiale Verslag #8: Hoe om 'n artikel te skryf

Spesiale Verslag #9: Hoe om jou artikels te verkoop

Spesiale Verslag #10: Vryskutfinansies V & A

Spesiale Verslag #11: Laat jou karakters lйwe

Spesiale Verslag #12: Plot jou plot

Spesiale Verslag #13: Hoe om jou kortverhaal gepubliseer te kry

Spesiale Verslag #14: Die omgekeerde nuuspiramide

Spesiale Verslag #15: Hoe om 'n aanlynadviesrubriek te begin

Spesiale Verslag #16: Verdubbel jou omset met "Wat om te doen"-artikels

Spesiale Verslag #17: Hoe begin jy 'n blog?

Spesiale Verslag #18: Die skryfproses ontleed

Spesiale Verslag #19: Fiksie: Skep 'n geloofwaardige held

Spesiale Verslag #20: Hoe om 'n inspirasie-artikel te skryf

 

Klik hier om te bestel 

 

Vertel 'n vriend hiervan:

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Terug

Sluit venster