Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Deel op Facebook              

   

Omvattende Skryfkursusse

SA Vryskutskrywer se Omvattende Skryfkursusse is presies dít: omvattend. Dis hier waar jy kursusse kry wat jou kan help om 'n deeglike kennis van joernalistiek op te doen of 'n publiseerbare niefiksie boek aan te pak.

Ons ervare kursusopleiers wys jou van die begin af hoe om jou boek of ander idee te beplan en jou skryfwerk te hanteer sodat daardie bloedsweet wat jy nou beleef om jou skryfwerk persklaar te maak, 'n werklikheid - en plesier - kan word.

 

klik hier vir

Omvattende Joernalistieke Skryfkursusse

 

 

klik hier vir

Omvattende Niefiksie-Skryfkursusse

 

 

klik hier vir

Omvattende Fiksie- en Kreatiewe Skryfkursusse 

 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster