Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed

                       

 

Skrywersalmanak

 

  Die 2011 SA Vryskutskrywer Gebeure-almanak word as 'n GRATIS geskenk aan elke nuusbriefintekenaar verskaf.

 

 

Inligting in die almanak opgeneem:

Al die belangrikste gebeure van 2011 waaronder:

  • Krieketwêreldbeker

  • Rugbywêreldbeker

  • spesiale herdenkingsdae

  • nasionale vakansiedae

  • sportbyeenkomste

  • internasionale gedenkdae

  • Christelike gedenkdae

  • belangrike hofdatums

  • Afrikaanse feesdatums

  • koninklike troues

  • belangrike skoue en feeste

  • sensus 2011

  • maansverduisteringe

  • SA Vryskutskrywer se VERJAARSDAGDATUM

  • te veel om op te noem, maar bevat bykans al die inligting wat jy benodig om jou artikelidees betyds aan 'n publikasie te kan voorlê.

  • SA Vryskutskrywer se Gebeure-almanak is die enigste van sy soort in Suid-Afrika en natuurlik die enigste Afrikaanse een in die ganse heelal! En dis slegs beskikbaar aan nuusbrief-intekenare.

 

  Die uitgebreide 2012 SA Vryskutskrywer Skrywersalmanak sal vanaf Januarie 2012 GRATIS aan elke nuusbriefintekenaar gestuur word.

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Terug

Sluit venster