


Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse
Ons weet jou tyd is beperk en jou werk te
veel. Ons Blitskursusse is derhalwe só saamgestel dat dit jou die
maksimum inligting in die minimum tyd moontlik - slegs twee weke - sal
gee. En teen sakpaspryse wat enigeen kan bekostig.
Vir jou gerief gee ons hier 'n oorsig van die beskikbare Blitskursusse. Klik net op die relevante skakel om volle besonderhede van die verskillende genres te sien.
Onthou ook dat enigeen wat vir een van ons Blitskursusse inskryf dié kursus deur middel van afstandonderrig saam met 'n persoonlike opleier sal volg en as daar ná afloop van die kursus aan al die vereistes voldoen is, ontvang jy 'n Sertifikaat van Voltooiing.
As jy dus net 'n vinnige kursus soek om jou met 'n sekere aspek van jou skryfwerk te help hoef jy nie veel verder as hierdie blad te soek nie.
-
Indien jy dalk voel dat jy tog eerder vir 'n vollediger skryfkursus wil inskryf, kan jy hier klik.
-
As jy egter liewer 'n selfstudiepakket wil hê, klik hier.
Joernalistieke Blitskursusse - klik hier vir die kursusblad
-
Die ABC van tydskrifartikels
-
Skryf briljante nuusberigte
-
Onderhoudvoering 101
-
Vind jou tydskrifmark
-
Fotojoernalistieke moets en moenies
-
Skryf die PERFEKTE navraagbrief
-
Waar kry jy 'n verkoopbare artikelidee?
-
Skryf 'n boeiende inleiding vir jou artikel
-
Artikelnavorsing in 'n kits
-
Basiese formule vir 'n "ware lewensverhaal"-artikel
-
Generiese formule vir "ware misdaad"-artikels
-
Skryf inspirerende artikels vir die Christelike mark
-
Inleiding tot fotojoernalistiek
-
Tydskrifartikels 101
-
Artikels: Skryf 'n boeiende inleiding
-
Artikels: Waar kry jy idees?
-
Artikelstrukture wat wérk
-
Artikels: Die sleutel tot die slot
-
Skryf artikels volgens 'n beproefde formule
-
Artikelredigering
-
Koerantberigte 101
-
Gebruik 'n formule om artikels te skryf
-
Artikels: 'n Middelstuk wat jou leser laat swymel
Fiksie- en Kreatiewe Blitskursusse - klik hier vir die kursusblad
-
Fiksie: Behou jou perspektief
-
Narratiewe fiksie: eerste of derde persoon verteller
-
Skryf dinamiese dialoog
-
Laat jou karakters lééf
-
Skryf briljante fiksie: Plot en struktuur
-
Skep 'n wen-tema vir jou storie
-
Skryf 'n sterk begin vir jou kortverhaal
-
10 Stappe tot 'n goeie storie
Ander Blitskursusse - klik hier vir die kursusblad
-
Korrespondensie in die kantoor
-
Effektiewe tydbestuur
-
Wenformule vir 'n persverklaring
-
Skryf 'n A+-werkopdrag
-
Formule vir 'n webartikel wat werk
Hoe om te registreer vir die Blitskursus van jou keuse
-
Kies die kursus waarvoor jy wil inskryf uit een van bostaande lyste en klik op die relevante skakel om na die blad herlei te word.
-
Klik op die betaalknoppie langs die kursus waarvoor jy inskryf en volg die aanwysings.
-
Jou kursusmateriaal sal binne 48 uur na ontvangs van jou registrasie en betaling elektronies aan jou gestuur word.
-
Maak dus BAIE seker dat jou e-posadres reg ingevul is.
-
Nadat jy jou kursusmateriaal ontvang het is die eerste tree na jou nuwe skrywersloopbaan om jou voor jou rekenaar neer te plak en te begin SKRYF. Die res sal vanself kom en voordat jy weet wat gebeur, het jy 'n manuskrip of artikel wat jy aan 'n publikasie kan stuur...
Betaalwyses
Veilige aanlynbetalings deur
middel van kredietkaarte, internetbankbetalings, ens. word in samewerking met
die Suid-Afrikaanse betaalagent,
, aangebied.
-
Ons verskaf ook SA Vryskutskrywer se bankbesonderhede indien jy verkies om eerder 'n direkte inbetaling by 'n bank of OTM te maak:
Bank: ABSA
Tak: 63 01 38 (Klerksdorp)
Rekeninghouer: SA Vryskutskrywer
Rekeningnommer: 405 237 4217

Jou
vryskut-besigheid