Welkom by SA Vryskutskrywer - SkryfFORUM

Deel op Facebook              

 

Welkom by SA Vryskutskrywer se Google Groep of SkryfFORUM.

Die doel vir hierdie groep is om 'n informele forum daar te stel waaraan alle professionele Afrikaanse vryskutskrywers kan deelneem. Amper iets soos 'n virtuele skrywersgroep.

Hierdie is dus die plek waarheen jy kan ontvlug as jy net vir 'n oomblik of twee bietjie wil ontspan of iemand se hulp wil vra. SA Vryskutskrywer is uitsluitlik begin sodat ons mekaar kan help - hetsy met werk, wenke, raad, kursusse of bystand, enigiets - amper soos 'n nuuskantoor in die kuberruim.

Vul net jou adres in die onderstaande blokkie om aansoek vir lidmaatskap te doen.

 

Lidmaatskap is GRATIS.

 

 

Google Groepe

Sluit aan by SA Vryskutskrywer se SkryfFORUM

Jou e-posadres:

Besoek hierdie groep

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster