Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryf vir ons

                       

 

As jy op dié skakel geklik het, beteken dit heel moontlik dat jy daarin belangstel om bydraes vir SA Vryskutskrywer te lewer.

Ons is altyd op die uitkyk vir oorspronklike artikels wat van nut kan wees vir die duisende belangstellendes wat die webwerf gereeld besoek en hulp en ondersteuning soek vir hulle vryskutbesighede.

As jy dus ‘n skrywer is wat heelwat weet omtrent ‘n sekere aspek van vryskutskryf, en jy reken jy kan jou medevryskutwerkers dalk advies gee oor hoe om kliënte te behandel, meer produktief te wees, bemarking te doen, of jy kan enige “hoe om te”-artikels vir die bedryf skryf, ens. sal ons dit regtig verwelkom.

 

        Publikasieblad

 

Wat ons soek

 

        Publikasieblad

 

Tipes artikels wat oor en oor gelees sal word:

 

        Publikasieblad

 

Reëls en riglyne

 

As jy enige verdere vrae of kommentaar het, stuur gerus e-pos aan admin@savryskutskrywer.co.za. Ons sien uit daarna om jou stories vir publikasie te ontvang.

 

        Publikasieblad

 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Terug

Sluit venster