


Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel
Proeflees en redigering
manuskripte
dokumente
artikels
nuusvrystellings
verhandelings
skripsies
referate
regsdokumente
korrespondensie
Ons span professionele skrywers en taalversorgers staan gereed om jou teks af te rond en algeheel persklaar te maak.
Kwessies wat tydens die proeflees en redigering van jou manuskrip gedek word:
-
lomp stelwyses wat verbeter kan word
-
omslagtige stelwyses wat verkort kan word
-
elegante Afrikaanse stelwyses in plaas van Engelse stelwyses
-
woorde of frases wat binne die konteks van die teks nie gepas is nie
-
konsekwentheid wat betref spelwyse van name, instansies, afkortings
-
feitelike korrektheid
-
enige ander aanbevelings wat die teks kan verbeter.
BELANGRIK: Ons skryf GEEN teks oor nie. Ons korrigeer net.
Kostes:
Proeflees en redigering:
R55 per bladsy (±
400 woorde/bladsy)
Slegs proeflees: R25 per
bladsy (± 400
woorde/bladsy)
Kort
manuskripte (2,000 woorde en minder): R245 elk

'n Administrasiefooi van 10% word op alle finale bedrae gehef.
Die toepaslike fooi is vooruit betaalbaar.
Geen twee werke
is dieselfde nie en daarom is ALLE fooie onderhandelbaar.
Ons bied
verskillende betaalplanne en afbetalingsopsies aan.

Jou
vryskut-besigheid