Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapkis - Werkgeleenthede

 

Ons deursoek elke dag die internet kruis en dwars na enige werksgeleenthede vir vryskutskrywers. Sommige dae is daar baie geleenthede - ander dae niks. Soms is dit permanente werkkontrakte, soms vryskut of andersins kontrakwerk. Maar wat ookal die tipe skryfwerk beskikbaar, ons probeer soveel moontlik geleenthede vind om hier te  plaas.

    Klik op die posbeskrywing om die besonderhede te lees.

Omdat die meeste werkkennisgewings gewoonlik in Engels is en ook omdat bykans ALLE Afrikaanse skrywers ook maar in Engels werk, plaas ons die gegewens net soos wat ons dit ontvang om te verseker dat géén inligting verlore gaan nie.

 

Posbeskrywing Stad / Provinsie  

Datum geplaas

Vertaler - Eng > Afr (vryskut) Landwyd 4 September
Senior navorser Johannesburg 26 Augustus
Senior joernalis Sandton 16 Augustus
Virtuele assistent (vryskut) Landwyd 16 Augustus
Joernalis Roodepoort 6 Augustus
Redakteur - Aanlyn en Drukmedia Rivonia, Johannesburg 5 Augustus
Tweetalige joernalis Lephalale, Limpopo 4 Augustus
SêNet Webmeester  Stellenbosch 4 Augustus
Joernalis Parktown 30 Julie
Fotograaf Randburg 30 Julie
Kopieskrywer/joernalis  Groenkloof, Kaapstad 28 Julie
Grafiese ontwerper  Northcliff 28 Julie
Junior joernalis Bedfordview 28 Julie
Senior kopieskrywer Hillcrest, KZN 28 Julie
Kopieskrywer Hillcrest, KZN 28 Julie
Grafiese ontwerper Bedfordview 28 Julie
Junior grafiese ontwerper Pretoria 27 Julie
Sub-redakteur/Joernalis Pretoria 27 Julie
Junior Vryskutjoernalis Kaapstad 26 Julie
Redakteur Johannesburg 22 Julie
Deeltydse joernalis Pretoria 22 Julie
Joernalis Bloemfontein 22 Julie
Vryskutjoernaliste Landwyd 21 Julie
Junior joernalis Gauteng 20 Julie
Joernalis Gauteng 20 Julie
Grafiese ontwerper Gauteng 19 Julie
Redakteur Gauteng 16 Julie
Senior sakejoernalis Gauteng 16 Julie
Sakejoernalis Gauteng 9 Julie
Mediese joernalis Gauteng 8 Julie
Sakejoernalis Gauteng 8 Julie
Webkopieskrywer Gauteng 2 Julie
Spookskrywer Landwyd 1 Julie
Skakelskrywer Gauteng 1 Julie
Tweetalige kopieskrywer Gauteng 1 Julie

 

                          Sluit Venster