Welkom by SA Vryskutskrywer - Gespesialiseerde Joernalistieke Kursusse

 

Ontdek die lonende bedryf van die Korporatiewe Joernalis

 

Jou persoonlike opleier:

 

Annalie Vosloo

                     

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Korporatiewe joernalistiek kan beskryf word as enige soort skryfwerk wat nie fiksie of poësie is nie en wat ook nie die breë algemene publiek se belangstelling sal lok nie. Korporatiewe joernalistiek is dus die ingeligte samestelling van spesialisartikels met behulp van navorsing en medewerking van vakkundiges oor gegewe onderwerpe. Dis die amptelike definisie.

Ons reken egter dat ... as jy die tipe skrywer is wat nie bang is om ‘n berg navorsing vir ‘n enkele artikel te doen nie, hierdie die kursus vir jou is.

Of, as jy passievol is oor jou vakgebied en graag daaroor wil skryf, of nie vreeslik gepla is daaroor om die tydskrif waarvoor jy skryf op die hoekwinkel se rakke te sien nie, is jy ook die ideale korporatiewe joernalis.

Maar, belangrikste van alles is dat hierdie beslis die kursus vir jou is as jy die tipe skrywer is wat oor enige onderwerp onder die son wil skryf.

 

Kursusbesonderhede:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

      Skryfkursusse                      Sluit Venster