Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Deel op Facebook              

 

Kreatiewe Skryfkursusse

As jy vaagweg óf klinkklaar vermoed dat jy ’n talent het om te skryf, moet jy beslis ’n kreatiewe skryfkursus volg. Die enigste manier om agter te kom of jou talent werklik of verbeeld is, is om te probeer. Ons kreatiewe skryfkursusopleiers deel ál die geheime rondom dié gewilde skryfgenre met jou. Daar is niks wat uitgelaat word nie. As jy dus talent het, kán jy nie misluk nie.

 

 

 

Kinderboekskryfkursus

 

 

 

Kortverhaalskryfkursusse

 

 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse

Sluit venster