


Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Kort en bondige opsommings, puntsgewys aangebied, sodat jy duidelik kan sien waaruit die kursusmateriaal bestaan, nagenoeg uitwerk hoeveel tyd jy sal benodig om die kursus van jou keuse suksesvol te voltooi en hoeveel die fooie beloop.
Algemene Skryfkursusbesonderhede
1-2-3-BLOG jouself
Fooi: R1,325
Tydsduur: 10 weke
Studiepakket: 40 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefening:
· 1 funksionerende blog
· SEO-tegnieke
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Verewig jou Familiegeskiedenis in 'n japtrap
Fooi: R1,195
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 20 bladsye kursusnotas:
· 1 praktiese skryfoefening:
· 1 vollengte familiegeskiedenismanuskrip
· Navorsingsdatabasis en -tegnieke
· Databasis van potensiële publikasiemoontlikhede
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf 'n Biografie
Fooi: R4,995
Tydsduur: 6 maande
Studiepakket: 65 bladsye kursusnotas:
· 1 praktiese skryfoefening:
· volledige manuskripontwikkeling
· Databasis van uitgewers
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf 'n publiseerbare Niefiksieboek
Fooi: R4,995
Tydsduur: 6 maande
Studiepakket: 65 bladsye kursusnotas:
· 1 praktiese skryfoefening:
· volledige manuskripontwikkeling
· Databasis van uitgewers
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Proeflees- en redigeringskursus
Fooi: R1,995
Tydsduur: 3 maande
Studiepakket: 60 bladsye kursusnotas:
· 10 praktiese skryfoefeninge
· Outomatiese lidmaatskap van Vryskutnetwerk
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Rubriekskryf vir 'n bykomende inkomste
Fooi: R1,695
Tydsduur: 8 weke
Studiepakket: 35 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 1 navraagbrief
· 2 persklaar rubrieke
· Gratis: 101 Afrikaanse skryfmarkte
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Sakeskryfgeheime
Fooi: R1,495
Tydsduur: 4 weke
Studiepakket: 30 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· briewe, verslae, notules, proeflees & redigering, e-pos
· Algemene skryfwenke
· Engels tweede taal skryfwenke
· Templets
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf 'n A+-Werkopdrag
Fooi: R445
Tydsduur: 1 maand
Studiepakket: 25 bladsye kursusnotas:
· 4 praktiese skryfoefeninge:
· 1 voorbeeldessay
· Praktiese studiewenke
· Algemene skryfwenke
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Indien jy dalk bietjie oorweldig voel deur al die opsies is jy welkom om e-pos aan admin@savryskutskrywer te stuur. Ons sal jou graag raad gee.

Jou
vryskut-besigheid