Welkom by SA Vryskutskrywer - Ontspanningskursusse

 

Verewig jou familiegeskiedenis in 'n japtrap

 

Jou persoonlike opleier:

 

 

Ilse Ferreira 

 

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Stel jy belang om te weet hoe ver en diep jou familiewortels lê?

Hou jy daarvan om navorsing te doen oor dinge wat jou na aan die hart lê?

Is julle baie familievas en -trots en wil graag 'n boek uitgee oor julle familie se herkoms?

Wil jy 'n familiegeskiedenis vir jou nageslag saamstel?

Of wil jy sommer net uitvind waar presies jy en jou familie oorspronklik vandaan gekom het? Hierdie kursus sal jou help om jou voorsate op te spoor - en in die proses sal jy baie meer oor jou eie lewensgeskiedenis kan vasstel.

 

Kursusbesonderhede:

 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

 

 

      Skryfkursusse                      Sluit Venster