Welkom by SA Vryskutskrywer - Akademiese Skryfkursusse

 

Skryf 'n A+ werkopdrag

 

Jou persoonlike opleier:

 

 

Leoni Benghiat

 

                     

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Studente, skuif nader ...

Wil jy graag jou graad of diploma met lof verwerf? Of dalk jou skryfvermoëns opskerp voordat die moeilike akademiese jaar in alle erns wegspring?

Dan is hierdie kursus noodsaaklik. Veral eerstejaars wat vanaf die eerste dag op universiteit of kollege hul akademiese rekord op 'n hoë noot wil afskop, sal hierdie kursus nuttig vind want laat ons nou maar eerlik wees: om werkopdragte op universiteit of kollege suksesvol te voltooi, verskil wêrelde van die skoolopstelle waarin jy nog die vorige jaar so uitgeblink het. Daar's allerhande tierlantyntjies waaraan jy nog nie eens gedink het nie, maar wat alles punte tel.

Dié kursus leer jou alles - van die inhoudsopgawe tot paragraafstrukturering, die slot en jou bibliografie. Alles wat jy benodig om 'n A+-uitslag te kry - élke keer.

 

Kursusbesonderhede:

 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

      Skryfkursusse                      Sluit Venster