


Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse
Kort en bondige opsommings, puntsgewys aangebied, sodat jy duidelik kan sien waaruit die kursusmateriaal bestaan, nagenoeg uitwerk hoeveel tyd jy sal benodig om die kursus van jou keuse suksesvol te voltooi en hoeveel die fooie beloop.
Fiksie- en kreatiewe skryfkursusbesonderhede
Die ABC van
Kortverhale
Fooi: R1,595
Tydsduur: 4 maande
Studiepakket: 60 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 1 kortverhaal
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Skryf 'n Kinderboek
Fooi: R5,995
Tydsduur: 9 maande
Studiepakket: 80 bladsye kursusnotas:
· 10 praktiese skryfoefeninge:
· 2 manuskripte in 2 genres
· Databasis van uitgewers
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Tydskrifkortverhale wat VERKOOP
Fooi: R3,125
Tydsduur: 6 maande
Studiepakket: 170 bladsye kursusnotas:
· 10 praktiese skryfoefeninge:
· 1 vollengte persklaar tydskrifverhaal
· Databasis van potensiële markte
· Gratis stylgids
· Gratis: 101 Afrikaanse skryfmarkte
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Vonkfiksie
Fooi: R495
Tydsduur: 4 weke
Studiepakket: 20 bladsye kursusnotas:
· 5 praktiese skryfoefeninge:
· 1 vonkfiksieverhaal
· Gratis stylgids
Volledige kursusbesonderhede en registrasie
Indien jy dalk bietjie oorweldig voel deur al die opsies is jy welkom om e-pos aan admin@savryskutskrywer te stuur. Ons sal jou graag raad gee.

Jou
vryskut-besigheid