SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Slypskole

SA Vryskutskrywer het heelwat medewerkers en elkeen van ons se doelwit is dieselfde: om veral beginner-skrywers met raad en daad by te staan om hul skryfdrome te verwesenlik. Om hierdie ideaal te verwesenlik het SA Vryskutskrywer saamgespan met 'n paar Facebook-skryfgroepe - SA Skrywers, SA Kinderboekskrywers en Padlangs vir skrywers en digters - om jaarlikse slypskole in die skryf van 'n roman en 'n kinderboek, asook 'n unieke poŽsieverrykingskursus en 'n rubriekslypskool, aan te bied.

Ons slypskole is deeglik, uiters bekostigbaar en gerieflik, want jy hoef nÍrens heen te gaan nie; jy woon die slypskool via Facebook en e-pos vanuit die gerief van jou huis of kantoor by. En jy betaal maandeliks. Wat is makliker of meer bekostigbaar?

Ons slypskole werk op 'n eenvoudige basis: elkeen strek oor 'n paar maande (afhangende van die slypskool wat gekies word), betaling geskied maandeliks, kursusmateriaal, werkstukke en terugvoering word ook maandeliks deur die aanbieders nagesien en gekeur en - en hierdie is die kersie op die koek! - elke slypskool se beste manuskrip word deur professionele redigeerders beoordeel, geredigeer en namens jou aan 'n uitgewer voorgelÍ. Boonop verwerf al die vasbyters 'n Sertifikaat van Voltooiing om mee te kan spog!

Die kursusleiers is:

 

Slypskole vir 2020

 

 

 

 

 

Volledige besonderhede

 

Kursusdatums:

  • Slypskool 1: 1 - 31 Maart 2020

  • Slypskool 2: 1 - 31 Mei 2020

  • Slypskool 3: 1 - 31 Julie 2020

  • Slypskool 4: 1 - 30 September 2020

  • Slypskool 5: 1 - 30 November 2020

 

Kursusbesonderhede:

  • Koste: Eenmalige betaling van R180

  • Kursusnotas

  • Vereistes van 'n rubriek

  • Wenke

  • Kenmerke   

  • Skryfoefening

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volledige besonderhede

 

Kursusdatums:

3 Februarie - 31 Augustus 2020

 

Kursusbesonderhede:

  • Koste: Maandelikse betaling van R350

  • Kursusnotas

  • Genre

  • Idees

  • Verhaalaspekte   

  • Storielyne

  • Skryf jou boek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volledige besonderhede

 

Kursusdatums:

3 Februarie - 30 Junie 2020 (5 maande)

 

Kursusbesonderhede:

  • Koste: Maandelikse betaling van R200

  • Kursusnotas

  • OriŽntering

  • Tipes poŽsie

  • PoŽsiegeheime

  • Publikasiemoontlikhede   

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volledige besonderhede

 

Kursusdatums:

3 Februarie - 31 Augustus 2020 (7 maande)

 

Kursusbesonderhede:

  • Koste: Maandelikse betaling van R400

  • Kursusnotas

  • Genre

  • Beplanning

  • Verhaalaspekte   

  • Dialoog

  • Storielyne

  • Skryf jou storie

  • Afronding

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volledige besonderhede

 

Kursusdatums:

3 Februarie - 31 Augustus 2020

 

Kursusbesonderhede:

  • Koste: Maandelikse betaling van R300

  • Kursusnotas

  • Genre

  • Idees

  • Verhaalaspekte   

  • Storielyne

  • Skryf jou boek

 

 

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse