SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Het jy al ooit gewonder...

Jy het jou kortverhaal klaar geskryf en voel nogal redelik gelukkig met die uitkoms. Maar... terwyl jy later aan jou storie dink, wonder jy hoe die storie sou verloop het as:

  • jou hoofkarakter haar verloofde by die altaar gelos het;

  • jou hoofkarakter se eggenoot ‘n ander tipe persoonlikheid of dalk ‘n terminale siekte gehad het;

  • jou hoofkarakter die vliegtuig verpas het; of

  • jou hoofkarakter sommer net besluit het om sy of haar lewe drasties te verander?

En wat daarvan as jou storie ‘n ander middel en einde het as gevolg van die keuses wat jy in jou skryf daarvan gemaak het?

Die moontlikhede vir ‘n kortverhaal met ‘n vreeslike kinkel is waarskynlik eindeloos, so as jy een wil skryf wat beslis sal uitstaan – en definitief gepubliseer sal word –  is hierdie korterige, maar heerlike kursus net die ding!

 

Duur: 1 maand

Modules: 1 module

Kursusfooi: R1,000

 

• Jou verhaal se tema

Die einde(s)

Tien stappe vir 'n geslaagde kortverhaal

Hoe bewerkstellig jy die kinkel?

 

 

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (15 bladsye)

  • Volledige riglyne hoe om 'n buitengewone kortverhaal te skryf

  • Volledige kortverhaal wat aan 'n publikasie voorgelê kan word

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

• Inligtingsdokument: Gratis aanlynwoordeboeke     

 

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Minstens 65% EN 'n volledige kortverhaal

 


  

 

 

 

Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse