SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Skryf 'n Biografie

Jy lees selde, indien ooit, fiksie. Jou leesbehoeftes word slegs gestil deur niefiksie, maar veral biografieë van bekende mense.

Terwyl jy 'n biografie lees kan jy nie help om te wonder hoe so 'n boek geskryf word nie. Hoeveel navorsing verg dit? Hoeveel onderhoude het die skrywer gevoer? Hoe het hy sy onderwerp benader en toestemming gekry om die persoon se lewensverhaal te skryf?

Vandag is jy reg om daardie skrywer te wees waaroor ander mense net kan wonder. Jy voel die tyd is ryp om self 'n biografie aan te pak - en dit deur te voer totdat dit op die winkelrakke verskyn.

Met jóú naam as biograaf op die rugkant...

Duur: 5-10 maande 

Modules: 6 modules

Kursusfooi: R5,000

Afbetalingsopsies

R2,500

X 2

R1,667

X 3

R1,250

X 4

R1,000

X 5

R835

X 6

 

  • Oor wie wil jy skryf?

  • Doen jou navorsing

  • Wat se inligting het jy nodig?

  • Wat is die doel van die biografie?

  • Jou onderwerp se lewe

  • Stel 'n tydlyn op

  • Bronne, onderhoude, nuttige inligting

  • Ondersteunende elemente, taalgebruik, leestekens

  • Berei die manuskrip voor

  • Die boek se struktuur

  • Die uitgewer: kontrak

  • Die publikasieproses

  • Kopieregkwessies

  • Proeflees en redigering

  • Publikasiemoontlikhede en -wenke

 

 

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (100 bladsye)

  • 10 Praktiese skryfoefeninge

  • Volledige riglyne wat jou in staat stel om aan die einde van die kursus 'n publiseerbare boekmanuskrip te kan voorlê

  • 1 Manuskrip waaraan dwarsdeur die kursus gewerk word

  • Hulpdokumente, template, navraagbriewe, boektemplaat

  • Manuskripbeoordeling van voltooide manuskrip

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

Databasis: Afrikaanse uitgewers

Spesiale verslag: Onderhoudvoering 101

Databasis: Biografiese navorsing

Spesiale verslag: Hoe om navorsing te doen

Templaat: Boektemplaat

 

 

Toelatingsvereistes

  • Goeie skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes

Volledige boekmanuskrip

 

 


  

 

 

 

Skryf NOU in en ontvang jou kursusmateriaal direk na betaling

Wil jy slegs aan 'n paar skryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.

Blitskursusse


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse