SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse

As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.


 

Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy voel dat jy liewer selfstandig en op jou eie wil voortgaan, kan jy hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE. Die inligting is dieselfde, maar daar is nie persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.

                        Blitskursusse - REDIGERING   

  Praktiese redigering

   Fooi: R500

   Studiepakket: 13 bladsye kursusnotas: 

                       · Verskil tussen proeflees en redigering

                       · Hoe om 'n teks te redigeer

                       · Konsekwente punktuasie

                       · Werk elektronies

                       · Styl - syfers, afkortings, werkwoorde, voornaamwoorde, ens.

                       · Vlakke van redigering

                       · 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

                             

  Praktiese proeflees 

  Fooi: R450

  Studiepakket: 12 bladsye kursusnotas:

                       · Wat doen 'n proefleser?

                       · Wanneer jy proeflees

                       · Praktiese proefleeswenke

                       · Werk elektronies

                       · Proeflees vir algemene foute

                       · 2 praktiese oefeninge wat deur jou opleier nagesien word

                             

  Toets jou taalkennis

   Fooi: R300

   Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:

                       · Vertaal tekste in Afrikaans

                       · Ken jy jou idiome?

                       · Werk elektronies

                       · Hoe goed ken jy jou woordsoorte?

                       · 2 praktiese oefeninge wat deur jou opleier nagesien word                    

 


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse