


Welkom by SA Vryskutskrywer -
Getuigskrifte
Dis mos maar menslik om bietjie te spog en SA Vryskutskrywer is
geen uitsondering nie! So, wees maar bietjie toegeeflik as ons 'n hoekie van ons
webwerf aan studente en kliënte se kommentaar afstaan ...

Die groter prentjie
Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die
vereistes vir die graad Magister Artium in
Kreatiewe Skryfkuns
Zelda Brits
Universiteit van die
Vrystaat
|

Navorsingsvoorstel aangebied vir die vereiste vir
die nagraadse diploma in Teologie 778
Tiaan Pretorius
Stellenbosch Universiteit
|

Kan die hof ‘n bevel uitreik om potensiële ouers te
verplig om deoxyribonucleic acid (DNA)-toetse te
ondergaan in die geval waar hulle weier om
vrywiliglik hulself (en/of die minderjarige kind)
aan sulke toetse te onderwerp
Ansa Mouton
|

Navorsingsvoorlegging ter gedeeltelike nakoming
van die vereistes vir die graad Magister
Scientiae in Menslike Bewegingskunde aan die
potchefstroomkampus van die noordwes
universiteit
Kort- en langtermyninvloede van visuele
perseptuele vermoëns op grootmotoriese
agterstande
Juanita Groenewald
Noordwes Universiteit
|

Dissonansie tussen die verwagting van die gemeente
en die akademie: ‘n Prakties-teologiese ondersoek in
die NGKSA aan die hand van transformatiewe
leerteorie
Rohan van Niekerk
|

Die rol van
minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse
met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en
Setswana.
Marlien van
der Westhuizen
Universiteit van Pretoria

(Amp)er, maar nog nie stamper nie: Ampsverstaan en
ampsherstel in die NG Kerk 'n kritiese refleksie op
die NG Kerk se ampsverbreding
Dieter de Bruin
Universiteit Stellenbosch
|
<< Vorige
blad
|
|
|
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis
skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 
Vertel 'n vriend van ons
