


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis
Bruikbare wenke

Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.
Stuur enige bruikbare wenke per e-pos aan en noem sommer of jy geneë is daarmee as ons jou naam en/of besonderhede by jou wenk publiseer.
Skryfwenke
 
Lokval vir 'n leser - 
lees hier
 
Tien wenke vir skrywers wat wil publiseer - 
lees hier
 
Aspirantskrywer? Dís wat jy nié mag doen nie -
lees hier
 
Skryf 'n liefdesverhaal - 
lees hier
 
Mens kan self jou boek uitgee, maar... -
lees hier
Fotowenke
 
’n Flits kan onvleiende skadu’s veroorsaak  - 
lees hier
 
Neem goeie kinderfoto's - 
lees hier
 
Driepote en digitale kameras - 
lees hier
 
Ultrawyehoekfoto's - 
lees hier
 
Die kamera maak nie die foto nie - 
lees hier

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

    


