


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis
Storiekalender
	
Die 2012/13 SA Vryskutskrywer Skrywersalmanak word as 'n GRATIS geskenk aan elke nuusbriefintekenaar verskaf. Inligting daarin vervat dek die tydperk van Augustus 2012 tot Desember 2013.
	![]()
Voorbeeld van inligting in die almanak opgeneem:
- 
		
spesiale herdenkingsdae, -weke en -maande
 - 
		
nasionale vakansiedae
 - 
		
sportbyeenkomste
 - 
		
belangrike internasionale gedenkdae
 - 
		
Christelike gedenkdae
 - 
		
ander gelowe se belangrikste gedenkdae
 - 
		
Afrikaanse feesdatums
 - 
		
VN-dae
 - 
		
belangrike skoue en feeste
 - 
		
skoolkalender
 - 
		
vryskut- en skrywersdae
 - 
		
te veel om op te noem, maar bevat bykans ál die inligting wat jy benodig om jou artikelidees betyds aan 'n publikasie te kan voorlê.
 - 
		
SA Vryskutskrywer se Skrywersalmanak is die enigste van sy soort in Suid-Afrika en natuurlik die enigste Afrikaanse een in die ganse heelal! En dis slegs beskikbaar aan nuusbrief-intekenare.
 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

    

