


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis
Geeneen wat 'n skryfbesigheid
bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA
Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke
is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as
jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope
arms aanvaar.
Stuur enige bruikbare wenke per e-pos aan en noem sommer of jy geneë is daarmee as ons jou naam en/of besonderhede by jou wenk publiseer.
Lokval vir 'n leser -
lees hier
Tien wenke vir skrywers wat wil publiseer -
lees hier
Aspirantskrywer? Dís wat jy nié mag doen nie -
lees hier
Skryf 'n liefdesverhaal -
lees hier
Mens kan self jou boek uitgee, maar... -
lees hier

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.






