Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse
As jy die tipe skrywer is wat verkies om
onafhanklik te werk, is ons selfstudiepakkette nommerpas vir jou.
-
Indien jy voel dat jy eerder vir 'n vollediger SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.
-
En as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.
Selfstudiekursusbesonderhede
Die ABC van tydskrifartikels
Fooi: R32
5Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Hoe om 'n artikel te skryf
· Struktuur van 'n artikel
· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings
· Hoe om jou leser te "vang"
· Die inleiding, middel en slot
· 1 praktiese skryfoefening
Skryf briljante nuusberigte
Fooi: R115
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Omgekeerde piramide nuusberig
· Hoe om 'n berig te skryf
· Struktuur van 'n nuusberig
· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek
· Joernalistieke erekode
· Tipes berigte
· 1 praktiese skryfoefening
Onderhoudvoering 101
Fooi: R235
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Tipes onderhoude
· Hoe om 'n onderhoud te skryf
· Onderhoudsvoeringtegnieke
· Voorbereiding vir 'n onderhoud
· Handige onderhoudswenke
· 1 praktiese oefening
Vind jou tydskrifmark
Fooi: R235
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Hoe om 'n mark te ontleed
· Belangrikste oorwegings
· Struktuur van 'n artikel
· Wenke
· Tydskrifartikeltipes
· Pas jou artikel by jou mark?
· 2 praktiese skryfoefeninge
Wenformule vir 'n persverklaring
Fooi: R115
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas
· Onderdele van 'n persverklaring
· Verseker dat jou persverklaring gelees word
· Struktuur van 'n persverklaring
· Korrekte gebruik van kommentaar en statistiek
· Noodsaalike inligting
· Wat moet jy uitlaat?
· 1 praktiese skryfoefening
Fotojoernalistieke moets en moenies
Fooi: R145
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Korrekte komposisie van foto's
· Kennerswenke
· Etiek en die fotojoernalis
· Jou regte as fotojoernalis
· Fotowenke wat werk
· 1 praktiese oefening
Skryf die PERFEKTE navraagbrief
Fooi: R115
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Doel van 'n navraagbrief
· Hoe om 'n onwerstaanbare navraagbrief te skryf wat werk sal genereer
· Hoe benader jy 'n redakteur?
· Noodsaaklike inligting vir jou brief
· Verkoop jouself
· 1 praktiese skryfoefening
Waar kry jy 'n verkoopbare artikelidee?
Fooi: R125
Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Maniere om artikelidees te kry
· Pas jou idee by 'n publikasie
· Raamwerk vir 'n idee
· Hoe om jou idee te beplan
· Verkoop éérs jou idee
· 1 praktiese skryfoefening
Skryf dinamiese dialoog
Fooi: R195
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Hoe skryf jy goeie dialoog?
· Die doel van dialoog
· Algemene reëls
· Leesbaarheidstudie
· Hoe om jou leser "te vang"
· Die inleiding, middel en slot
· 2 praktiese skryfoefeninge
Laat jou karakters leef
Fooi: R285
Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
· Funksie van fiktiewe karaters
· Eienskappe van karakters in 'n verhaal
· Beskrywing van karakters
· Belangrikheid van name
· Hoe om jou karakters se persoonlikhede te ontwikkel
· Hoe om 'n karakterskets te doen
· 2 praktiese skryfoefeninge
Skryf 'n boeiende inleiding vir jou artikel
Fooi: R105
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Elemente van die inleiding
· Onderskei tussen verskillende inleidings
· Hoe om 'n boeiende inleiding te skryf
· Hoe om jou leser "te vang"
· 1 praktiese skryfoefening
Artikelnavorsing in 'n kits
Fooi: R175
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Onfeilbare wenke vir navorsing
· Aanlynbronne
· Beknopte databasis van handige instansies
· Pasop vir plagiaat
· Kopiereg verduidelik
· 1 praktiese oefening
Fiksie: Behou jou perspektief
Fooi: R155
Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:
· Wat is 'n verteller?
· Kies 'n enkele verteller vir jou storie
· Wat is 'n fokalisator?
· Span fokalisators in
· Wend verskeie vertellers aan
· 1 praktiese skryfoefening
Narratiewe fiksie: eerste of derde persoon verteller?
Fooi: R155
Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Eerste persoon verteller
· Derde persoon verteller
· Alomteenwoordige verteller
· 1 praktiese skryfoefening
Basiese formule vir 'n "ware lewensverhaal"-artikel
Fooi: R145
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Definisie van lewensverhale
· Elemente van lewensverhale
· Skryfwenke
· Publikasie
· 1 praktiese skryfoefening
Korrespondensie in die kantoor
Fooi: R165
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Effektiewe skryfstrategieë
· Moets en moenies van e-pos
· Die invloed van sakekorrespondensie
· E-postemplate
· Jou skryfstyl
· Korrekte gebruik van leestekens, aanhalings, aanspreekvorme
· 2 praktiese oefeninge
Effektiewe tydbestuur
Fooi: R315
Studiepakket: 11 bladsye kursusnotas:
· Beginsels en tegnieke van tydbenutting
· Leer prioritiseer
· Tydverkwisters
· Delegering
· Hanteer stres
· Dagbeplanning
· Meesterlys en ander lysies
· Leer om balans in jou lewe te kry
· 1 praktiese oefening
Skryf inspirerende artikels vir die Christelike mark
Fooi: R325
Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:
· Elemente van Christelike artikels
· Waar kry jy aanvaarbare idees?
· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek
· Struktuur van 'n artikel
· Hoe om jou leser "te vang"
· Die inleiding, middel en slot
· 1 praktiese skryfoefening
Skryf briljante fiksie: Plot en struktuur
Fooi: R165
Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:
· Verskil tussen storie en plot
· Basiese eienskappe van 'n plot
· Struktuur van 'n plot
· Beplan 'n plot
· 1 praktiese skryfoefening
Inleiding tot fotojoernalistiek
Fooi: R175
Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:
· Onderskei tussen fotograaf en fotojoernalis
· Noodsaaklike toerusting
· Werk metodies
· Basiese fotokomposisie
· Fotowenke wat werk
· 1 praktiese oefening
Skryf 'n A+-werkopdrag
Fooi: R135
Studiepakket: 4 bladsye kursusnotas:
· Navorsingmetodes en -wenke
· Skryfmetodes
· Korrekte gebruik van leestekens, aanhalings, bronne
· Byvoegsels en addendums
· Struktuur van 'n werkopdrag
· 1 praktiese skryfoefening
Gebruik 'n formule om artikels te skryf
Fooi: R185
Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:
· Identifiseer verskillende tipes artikels
· Generiese artikelformule
· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek
· Die inleiding, middel en slot
· Tydskrifartikeltipes
· 1 praktiese skryfoefening
Betaalwyses
Veilige aanlynbetalings deur
middel van kredietkaarte, internetbankbetalings, ens. word in samewerking met
die Suid-Afrikaanse betaalagent,
, aangebied. Indien
jy eerder 'n direkte inbetaling by 'n bank of OTM wil maak - ons verskaf ook SA
Vryskutskrywer se bankbesonderhede op aanvraag.
Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.