


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapkis

Ons poog om ons webblad so volledig moontlik te maak wat skryfwerk en Afrikaans betref. Dit behels dus ook die aanbring van ander webblaaie en instansies se webskakels wat hulle ook vir die voortbestaan en uitbrei van Afrikaans beywer, asook dié wat hulle op skryfwerk en joernalistiek toespits.
Cordis Trust
(Uit die hart) se doelwitte is
deernisprojekte (Teater van die lewe); skeppende Afrikaanse woordkuns (dig-,
skryf-, drama- en liriekekuns en kultuurhistories); en die bevordering van
geestelike werk (boodskap van hoop). Jeugstemme word binne die onderskeie
doelwitte beklemtoon.
Webwerf: http://www.cordistrust.co.za/
INK Skryf in
Afrikaans
bied gereelde groot kompetisies waaraan alle geregistreerde en opbetaalde lede
kan deelneem. Met maandelikse projekte en 'n aktiewe moderator wat praktiese en
aansporende kommentaar op inskrywings lewer, is daar onbeperkte groeipotensiaal
vir skrywers en aspirant-skrywers.
Webwerf: http://www.ink.org.za/
Afrikaans.com
is daarop gemik om Afrikaans in
haar volheid te vier en te verken. Hier vind jy alles oor Afrikaans en kom jy
alles te wete oor organisasies, feeste en projekte wat ‘n bydrae tot die
Afrikaanse landskap lewer.
Webwerf: http://www.afrikaans.com/
Afrikaans-Vriendelik
Afrikaans-Vriendelik is ‘n inisiatief van
AfriForum, waar verbruikers sakeondernemings, op ’n webplatform kan opspoor.
Webwerf: http://www.afrikaansvriendelik.co.za/
Beter Afrikaans
is daar om jou te help: 'n
vriendelike assistent wat jou in staat stel om beter in Afrikaans te skryf. Die
webwerf is bedoel vir almal wat probleme met alledaagse spelling het, of sommer
as jy daarvan hou om op jou spellingtone gehou te word. Gewone woorde, moeilike
woorde en algemene foute word getoets. Die spelling- en skryfhulp is so
eenvoudig en kort as moontlik gemaak sodat jy dit maklik kan onthou.
Webwerf: http://www.beterafrikaans.co.za
Die amptelike
webwerf van die Afrikaanse Woordelys
en Spelreëls (AWS), deur Pharos en die Afrikaanse
Taalkommissie.
Webwerf: http://www.woordelys.co.za/
Soek Afrikaans
Webwerf: www.soekafrikaans.co.za
Boeke Beeld verskyn elke Maandag in
Beeld en bespreek nuwe boeke, is vol inligting oor gebeurtenisse, algemene
boekgoed en publiseer sporadies onderhoude met skrywers.
Webwerf: www.beeld.com/vermaak
Die Nasionale Persklub is
verbind daartoe om te oorleef in 'n toenemend mededingende internasionale
omgewing - deur globaal bewus en plaaslik tersaaklik te wees.
Webwerf: www.nationalpressclub.co.za.
Die
Vereniging van Professionele Joernaliste van Suid-Afrika
(ProJourn) is 'n groep uitsluitlik vir werkende Suid-Afrikaanse joernaliste en
poog om die werksomstandighede van joernaliste te verbeter.
Webwerf: http://www.projourn.org.za
Die Southern African
Freelancers Association (SAFREA) is 'n professionele vereniging vir
vryskutwerkers in die mediabedryf.
Webwerf: www.safrea.co.za
Stigting vir die
Bemagtiging van Afrikaans is een van die belangrikste rolspelers vir die
voortbestaan van Afrikaans. Die Woordkuns-afdeling bied amateurskrywers en
-digters die geleentheid om hul werk te publiseer.
Webwerf: www.afrikaans.com
Boekemakranka
- 'n Virtuele Leeskring: Die een plek op die web waar skrywers en lesers
almal saam in Afrikaans kan gesels oor skrywers en boeke.
Webwerf: http://leeskring.lefora.com/
Journalism.co.za:
Dié mekka vir Suid-Afrikaanse joernaliste.
Webwerf: http://www.journalism.co.za
Vreesloos Afrikaans: 'n Blog waar opinies en
kommentaar vreesloos in Afrikaans gelewer kan word.
Webwerf: www.vreesloosafrikaans.co.za
Afrikaans - Book Southern
Africa
Webwerf: http://book.co.za/cat/afrikaans/
PRAAG: Pro-Afrikaanse Aksiegroep.
Aktueel, aktief, Afrikaans! Daaglikse beeld van Suid-Afrikaanse nuus en
internasionale gebeure in Afrikaans.
Webwerf: www.praag.co.za
Peterjasie: Slegs Afrikaanse inhoud - van lekkerlees artikels, sommer 'n
hele klomp tradisionele Afrikaanse resepte, fotos, grappe en 'n nuusbrief.
Webwerf: http://www.peterjasie.co.za/
Translate.org: 'n
Organisasie sonder winsoogmerk wat fokus op lokalisering, of vertaling van
Oopbronsagteware in Suid-Afrika se 11 amptelike tale. Translate gryp in waar
rekenaars hulle gebruikers in die steek laat.
Webwerf: www.translate.org.za
Soek Afrikaans: Deursoek duisende Afrikaanse
webwerwe met hierdie soek-enjin. Indeks van 1,824 Afrikaanse webwerwe.
Webwerf: http://www.soek-afrikaans.co.za/
Die Knoop: Duisende Afrikaanse bestemmings.
Webwerf: www.dieknoop.co.za
Roekeloos: 'n Kanaal vir kommunikasie en
dienslewering aan gebruikers.
Webwerf: www.roekeloos.co.za
Journalism.co.za: Vir alle joernaliste in Suid-Afrika.
Webwerf: www.journalism.co.za

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.










