SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skrywer in die KOLLIG

Welkom by SA Vryskutskrywer se afdeling waar ons eksklusiewe onderhoude met skrywers voer.

Die skrywersprofiele word gereeld bygewerk en met nuwes vervang, so kom maak gereeld hier 'n draai om te sien of jóú gunstelingskrywer nie dalk al 'n beurt gekry het nie.

Kontak ons gerus met enige voorstelle of vir skrywersprofiele of volledige onderhoude met skrywers - ons sal dit graag publiseer.


elize parker

Wat het 'n skrywer wat om vieruur soggens skryf, onder haar duvet wegkruip wanneer sy kreatief vasbrand, en met denkbeeldige karakters onderhoude voer, vir aspirantskrywers te sê? Heelwat meer as wat jy dalk verwag. In hierdie eksklusiewe onderhoud deel Elize Parker openhartig haar grootste skryfgeheime, haar vrese, haar vreugdes en die lesse wat meer as vier dekades se skryfwerk haar geleer het.

Ø Volg Elize op haar Facebook-blad hier, luister hier waar sy oor haar nuutste roman, Die eilandbruid se sluier, praat en kry hier 'n lys van haar boeke.

 Profielfoto: Rekord

© 2026. SA Vryskutskrywer


Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse