V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

 
 

Indeks

<< Februarie 2024

Maart 2024

Indeks

April 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

1           Herfs begin

Węreld Seegrasdag

Zero Diskriminasiedag

Perdebeskermingsdag

Dag vir Varke

Węrelddag vir Musiekterapie

Endometriosebewus-makingsdag

Węreldwye Ontkoppelingsdag

Trek blou aan

Werknemerswaarderings-dag

Selfbeseringsbewus-makingsdag

Deel 'n Glimlag-dag

Węreld Burgerlike Verdedigingsdag

Węreldkomplimentdag

Węreldbiddag

 

2

Węrelddag vir tiener- geestesgesondheid 

Red ‘n Kat-węrelddag

Internasionale sekswerkersregtedag

 

Eerste poskantoor in 'n kamer langs die spens by die Kasteel in Kaapstad geopen (1792)

 

3

Węreldnatuurlewedag

Węreld Gehoordag

Internasionale Skrywersdag

Versorger-waarderingsdag

Internasionale Oorsorgdag

Internasionale Ierse Whiskeydag

Vereenvoudig jou lewe-dag

 

4

Grammatika-dag

Węreld Vetsugdag

Węreldtennisdag

Internasionale Ingenieursdag

Breinbeseringsbewusma-kingsdag

Internasionale Plakboek-bedryfdag

Węrelddag van stryd teen seksuele uitbuiting

 

1ste Bevestigde Covid-19-geval in SA aangemeld (2020)

 

5

Węreldinligtings-argitektuurdag

Unieke name-dag

6

Węreld Boekedag

Tandarts-dag

Węreld Limfedeemdag

Geen huiswerk-dag

Stop Swak diens-dag

Węreldspellingdag

7

 

HOF: Ballito emmer-moordsaak

8

Internasionale Vrouedag

Proeflesersdag

Dag vir Vroueregte en Internasionale Vrede

 

HOF: Stilfontein bestialiteitsaak

9

Węreld DJ-dag

Genealogiedag

Barbie-dag

Valstandedag

 

10

Oscar Rolprenttoekennings

Internasionale Dag van Vroueregters

Gaan jou batterye na-dag

Cape Argus Fietstoer

Skoonpa-dag

Oscar-rolprenttoekennings

Internasionale Doedelsakdag

Internasionale Ontsagwek-kende dag

Internasionale pruikdag

Vryskutdag

Papiergelddag

Salvation Army-dag

Romp-dag

Ramadan

 

11

Węreld Loodgietersdag 

Ramadan begin

Genealogiedag

Statebonddag

Jaag jou droom-dag

Neem ‘n middagslapie-dag

Begrafnisondernemer-erkenningsdag

12

Plant ‘n Blom-dag

Węreld Gloukoomdag 

Werkende ma's-dag

Węrelddag teen kubersensuur

Organiseer jou tuiskantoor-dag

13

Goeie Samaritaan-dag

Knap en sexy-dag

 

HOF: Joslin Smith-mensehandel/ontvoering-saak

14

Internasionale Wiskundedag

Pi-dag

Statebondsdag

Węreld Nier-dag

Internasionale Dag van Aksie vir Riviere

Red 'n spinnekop-dag

Vier Wetenskaplikes-dag

Genie-dag

Internasionale Vra 'n Vraag-dag

Hondediefstalbewus-makingsdag

Skryf jou storie-dag

Leer meer oor skoenlappers-dag

HOF: Werner de Jager in hof vir moord op ds Liezel de Jager

HOF: AKA-moordsaak

 

15

Internasionale Dag om Islamafobie te bekamp

Węreld Verbruikersdag

Węrelddag teen Polisiegeweld

Węreld Kontakdag

Węreld Slaapdag

Ides van Maart

Internasionale Dag van Aksie teen Kanadese robbeslagting

Internasionale Herdefiniëring van Welvaartsdag

Węrelddag vir Noodsaaklike werkers-dag

Węreld Vrye spraak-dag

Aasvoël-dag

16

Vryheid van Inligtingsdag 

Alles wat jy vandag doen is reg-dag

Internasionale Sportmotor-resiesdag

Lippewaarderingdag

Kwiltdag

Geen selfie-dag

Panda-dag

17

Duikboot-dag

St. Patrick-dag (Ierland)

18

Węreld Arende-dag

Węreldherwinningsdag

Skoon Maandag

19

Pluimvee-dag

Internasionale Lees vir My-dag

Internasionale Kliënte-dag

Tee vir twee-Dinsdag

Węreld Maatskaplike Werk-dag

20

Węreld Storieverteldag

Internasionale Geluk-dag

VVV-Ontvoeringdag

 

Internasionale Padda-dag

Węrelddag vir Mossies

Węreld Vleisvryedag

Bibliomania-dag

Internasionale Meelblomdag

Węreldgedragsontledings-dag

Węrelddag van Teater vir Kinders en Jongmense

Internasionale Astrologiedag

Maart dag-en-nagewewig

Internasionale Mond-higiëne-dag

 

HOF: Hermanus de Laray & William Underhay - moord op twee jagters

 

21

 Menseregtedag

Węreldpoësiedag

Internasionale Dag vir die Uitwissing van Rassediskriminasie

Węreld Downsindroomdag

Węreldpoppespel-dag

Węreldbosboudag

Internasionale Kleurdag

Internasionale dag vir Woude

Geheuedag

Namibië Onafhanklikheidsdag

Tienerdag

Enkelouerdag

Oerknal-dag

Twitter-dag

Internasionale Dag vir Woude

Harmonie-dag

 

22

Węreldwaterdag

So jonk as wat jy voel-dag

Internasionale Rob-dag

Węreld Metta-dag

Internasionale Steek lyf weg-dag

 

23

Węreldmeteorologiese-dag

KKNK begin (tot 31 Maart)

Babahondjiedag

Ateďste-dag

Bevrydingsdag

Węreld Wiskundedag

Węrelddag vir Bere

 

24

Węreldtuberkulosedag 

Internasionale Dag vir die Reg op die Waarheid oor growwe menseregte-skendings

Internasionale Dag vir Presteerders

Palmsondag

 

 

 

 

25

Internasionale Dag van Solidariteit met aangehou-denes en vermiste persone

Internasionale Wafeldag

Internasionale Dag van Herinnering van die Slagoffers van Slawerny en die Trans-Atlantiese Slawehandel 

Heilige Maandag

Internasionale dag vir die Ongebore kind

Węreld Terugskouende-dag

 

26

Spinasie-dag

Epilepsiebewusmakingsdag

Leef lank en voorspoedig-dag (Star Trek)

Nougat-dag

Alleenheid-dag

Dra 'n hoed-dag

27

Węreldteater-dag

Heilige Woensdag

Internasionale Krabbeldag

Internasionale Whiskey-dag

Manatee-waarderingsdag

Sint Patrick-dag (Ierland)

 

Westdene Busramp (1985)

28

Heilige Donderdag 

Swartwoudkoek-dag

Węreldklavierdag

Wit-Donderdag

29

Goeie Vrydag

Internasionale Meermin-dag

Węreld-albasterdag

Lamantyn-waarderingsdag

 

 

30

Heilige Saterdag

Doktersdag

Internasionale Zero-rommeldag

Aarde-uur

Paassaterdag

Potlood-dag

Stap in die park-dag

Węreld bi-polęrdag

Boer en Brit-fees

 

31

Paassondag

Węreld Rugsteundag

Eiffeltoring-dag

Plaaswerkersdag

 

 

Time of the Writer-fees

Węreld Gloukoom Week: 5-11 Maart 

Internasionale Uilfees: 1-3 Maart

Knysna Literęre Fees

Menseregtemaand 

Dolfynbewusmakingsmaand

Afrikaspele: 8-23 Maart

Teringbewusmakingsmaand

Hoofbeseringsbewustheidsmaand

Endometriosemaand

Biblioteekweek: 17-23 Maart

Rooikruismaand

Internasionale Idees-maand

Breinbewusmakingsweek: 11-17 Maart

Eierstokkankermaand

Spookskrywersweek: 1-7 Maart

Universele menslike week: 1-7 Maart

Vroue in konstruksie-week: 3-9 Maart

Węreldweeskindweek: 3-9 Maart

Internasionale Vroue in Lugvaart-week: 4-10 Maart

Seeweek: 5-13 Maart

Pasiënteveiligheidbewusmakingsweek: 10-16 Maart

Oscar rolprenttoekenningsmaand

Bloedafwykings-bewustheidsmaand

Breinbeseringsbewusmakingsmaand

Koliekbewusmakings-maand

Dolfynbewusmakingsmaand

Internasionale Vrolikheidsmaand

Lees 'n E-boekmaand

Klein Uitgewersmaand

Internasionale Vroueweek: 2-5 Maart

Tandheelkundige assistente erkenningsweek: 3-9 Maart

Gee daardie boek terug-week: 3-9 Maart

Nasionale Knope-week: 11-18 Maart

Veelvuldige Sklerose-bewusmakingsweek: 13-10 Maart

Pak jou kas reg-week: 11-17 Maart

Węreld Volksverhale en Fabels-week: 17-23 Maart

Randse Paasskou: 28 Maart-1 April

 

 

Bygewerk: 22-03-2024

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af