V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

 
 

Indeks

<< Maart 2024

April 2024

Indeks

Mei 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

2

Węreld Outisme Bewusmakingsdag

Internasionale Kinderboekdag

Internasionale feitekontrole-dag

Kinderprenteboekdag

Doen-dit-self-dag

Węreld Outisme-aanvaardingsdag

Dag vir Geoloë

Dag vir Frette

Internasionale Vuurloop-dag

Węreldtransformasiedag

3

Węrelddag vir Myne 

Stapdag 

Węreldpartytjie-dag

Dag van Hoop

Onafhanklike kunstenaarsdag

Vind 'n Reënboog-dag

Węreld Wolk Sekuriteit-dag

Węreld Akwatiese diere-dag

Filmmusiekdag

Sjokolade mousse-dag

Moenie werk toe gaan tensy dit lekker is nie-dag

HOF: Gqeberha-moordsaak uitgestel

4

Omhels ‘n Joernalisdag 

Internasionale Dag vir Mynbewustheid en Bystand in Mynaksie 

Internasionale Dag vir Rotte

Internasionale Wortel-dag

404-dag 

Vitamien C-dag

Vertel 'n Leuen-dag

Jeep 4x4-dag

Skoolbibliotekarisdag

Węrelddag vir rondloperdiere

Soetpatatdag

Internasionale Tromslaners-dag

5

Internasionale Dag vir Gewete

Węreld Diere Reiki-dag

Stap Werk toe-dag

Lees 'n padkaart-dag

Eerste kontak-dag

Klokbroekdag

Węrelddag vir Fisieke Aktiwiteit

Internasionale Aseksualiteitsdag

Beplan jou grafrede-dag

Goue reël-dag

Karameldag

Vulkaan Tambora bars uit in die grootste vulkaniese uitbarsting in aangetekende menseheugenis (1815)

6

Internasionale Dag van Sport vir Ontwikkeling en Vrede

Dag van die Enjines (Stutterheim)

Węreldkussinggevegdag  

Van Riebeeck-dag

Vars tamatie-dag

Węreldtafeltennisdag

Jan van Riebeeck kom in Tafelbaai aan (1652)

7

Węreldgesondheidsdag 

Geen-Huisskoonmaak-dag

Metrieke Stelsel-dag

Periodieke tabel-dag

Ballet-dag 

Stap werk toe-dag

Węrelddag vir Bewers

Węreldalbasterdag

Internet se simboliese verjaarsdag

Internasionale Outydse koerantdag

 

Jan van Riebeeck stap vir die eerste keer aan wal (1652)

 

8

Dieretuinliefhebbersdag 

Internasionale dag vir Neurosjirurge

Teken 'n voëltjie-dag

Internasionale skoonheidskompetisiedag

Internasionale Feng Shui-dag

Cushing's siekte-bewusmakingsdag

Tree in die kollig-dag

 

Sonsverduistering

9

Internasionale Eenhoring-dag 

Internasionale Liedjieskrywersdag

Identiteitsbestuursdag

 

10

Broers en Sustersdag 

Węreldhomeopatie-dag

Internasionale Haakspeld-dag

Dag vir Gholfspelers

Węreldwye werk van die huis af-dag

Nasionale koester jou hond-dag

11

Nasionale Troeteldierdag 

Duikboot-dag

Wees gaaf met regsgeleerdes-dag

Internasionale Dag van Bevryding van Nazi-konsentrasiekampe

Mees vervelige dag

Veilige moederskap-dag

Kaasfondue-dag

Internasionale Regsgeleerde-dag

Węrelddag vir Parkinson's siekte

Węreldasemhalingsdag

12

Internasionale Dag van Menslike Ruimtevlugte

Internasionale Los Alles en Leesdag

Węrelddag vir Hamsters

Geroosterde kaasbroodjies-dag

Internasionale dag vir straatkinders

Internasionale Pienk-dag

Dra 'n sterretjie-dag

Droplekkerdag

13

Scrabble-dag

Internasionale Swendelaar-sindroombewustheidsdag

Węreld Sarkoďdose-dag

Internasionale Plantwaarderingsdag

Węreld Chagas Siekte-dag

Funksionele Neurologiese Afwyking Internasionale Bewusmakingsdag

Duidelike droom-dag

14

Tuinmaak-dag 

Węreld Chagas-siektedag

Węrelddag vir Dolfyne

Kyk in die lug op-dag

Reik so hoog as wat jy kan-dag

Dag van stilte

Internasionale dag vir doelwagters

Kinders met Alopecia-dag

Internasionale Oomblik van lag-dag

Węreldwye hervervaardigingsdag

Pekanneut-dag

Węreld kwantumdag

 

15

Węreld Kunsdag 

Titanic-herinneringsdag 

Boston Marathon

Neem 'n wilde raaiskoot-dag

Internasionale Biomediese Laboratoriumwetenskapdag

Węreldsirkusdag

Universele Kultuurdag

 

HOF: Ace Magashule-saak begin (tot 23 Junie)

16

Węreld Stemdag (spraak)

Dag van die Sampioen 

Dra jou slaapklere werk toe-dag

Red die Olifant-dag

Węreldkommapunt-dag

Węreld Ontspanningsdag

Nasionale Orgidie-dag

17

Węrelddag vir Hemofilie

Internasionale Vlermuiswaarderingsdag

Węreldsirkusdag

Haikoe-digkunsdag

Internasionale Dag van Bemeestering van Gesprekke wat saak maak

Troeteldiereienaars se onafhanklikheidsdag

 

HOF: Brandfort slaghuis-moordsaak

 

18

Węreld Erfenisdag

Węreldamateurradiodag 

Koerantrubriekskrywers-dag

Węreldvoedselreisdag

Volwasse Outisme Bewusmakingsdag

Internasionale Dag vir Monumente en Terreine

Węrelddag vir Goëlaars

 

HOF: Ficksburg-moordsaak-vonnis

19

Knoffeldag

Węreldlewerdag

Fietsdag

Węreld Prikkelbare Derm Sindroom

Humoristiese dag

Oorplanting Verpleegstersdag

Nasionale Honde-ouer Waarderingsdag

Poësie en die kreatiewe gees-dag

 

HOF: 10 Familielede in hof vir bedrog

 

20

Węreld Diere-inentingsdag 

Węreldhardeware-vryheidsdag

Węreldarmstoei-dag

Węrelddag vir Weeskinders

Piesangdag

Klimaatsveranderingfiksie-dag

Platewinkeldag

21

Groot woord-dag

Internasionale Hennep-dag

Biomediese Navorsing Bewusmakingsdag

Akute Myeloďde Leukemie Węreld Bewusmakingsdag

Bly van die gras af-dag

Krombekstrandloper-dag

Muntstuk-dag

Węreldkreatiwiteit- en Innovorengsdag

22

Aardedag

Pasga

23

Węreldboeke en -kopieregdag

Waag 'n kans-dag

Maak 'n draak dood-dag

Węreldboekenag

Internasionale Sosiale Media-skepperdag

Londen Marathon

Węreldlaboratoriumdag

24

Węreld Meningitis-dag

Węreld Anti-Kolonialisme-dag

Internasionale hou vuurvliegies dop-dag

Węreld-korrosiebewustheidsdag

Węreld Immuniseringsdag

Internasionale Dag van Multilateralisme en Diplomasie vir Vrede

Internasionale dag vir Laboratoriumdiere

Administratiewe professioneles-dag

Stop die vermorsing van kos-dag

Skree-dag

25

Węrelddag vir Pikkewyne

Węreldmalariadag

DNS-dag

Internasionale Afgevaardigdedag

Ouerlike vervreemding en vyandige aggressiewe ouerskap-bewustheidsdag

 

HOF: Anika Smit-moord Geregtelike Ondersoek

26

Internasionale dag vir Flaminke

Richterskaal-dag

Węreld Intellektuele Eiendomsdag

Raak georganiseerd-dag

Internasionale Tsjernobil-rampherinneringsdag

Węreldvlieëniersdag

Denimdag

Pretzel-dag

Węreld-vrouewelstanddag

 

Kasteel de Goede Hoop voltooi (1679)

28

Red die paddas-dag

Węrelddag vir Veiligheid en Gesondheid by die Werk

Internasionale Werkersgedenkdag

Internasionale Soek- en Reddingshonddag

 

 

 

29

Internasionale Dans-dag

Węreldwensdag

Węreld Tai Chi-dag

Węreldveeartsenydag

Węreldgenesingsdag

Internasionale Dag van Immunologie

 

30

Eerlikheidsdag

Neem 'n skuilinghond aan-dag

Internasionale jazz-dag

Węreld rowervliegdag

Internasionale Beeldhouwerk

Rosyntjiedag

Węrelddag vir Land Rovers

 

                                                               

 

 

 

 

 

 

 

   

Twee Oseane-marathon: 13-14 April

Węreldallergiebewusmakingsweek: 22-28 April

Hondefiksheidsmaand

Hondewaarderingsmaand

Aardemaand

Węreld Astronomiemaand

Meesters Gholftoernooi: 4-7 April

Nasionale Natuurleweweek: 5-9 April

Outisme-aanvaardingsmaand

Stresbewusmakingsmaand

Poësiemaand

Jazz Waarderingsmaand

Hondewaarderingsmaand

Parkinson's bewusmakingsmaand

Volksmoordbewustheidsmaand

Węreldoutismebewusmakingsmaand

Internasionale kitaarmaand

Beweeg meer-maand

Testikulęre kankerbewusheidsmaand

Węreld Art Deco-maand

Węreldlandskapargitektuurmaand

Keisersnee Bewusmakingsmaand

Vier Diversiteitsmaand

Węreldoutismeaanvaardingsmaand

Internasionale Dag vir Landmynbewustheid en Bystand in Mynaksie

Nasionale Vryskut Besigheidsweek: 15-21 April

Węreld Pi-week: 22-29 April

Węreldwye Aksieweek vir Onderwys: 18-24 April

Węreld Laboratorium Dierebevrydingsweek: 22-28 April

Internasionale Natuurlewe-rolprentfees: 23-30 April

Bygewerk: 22-03-2024

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af