V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

Indeks

<< April 2024

Mei 2024

Indeks

Junie 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2

Węreldtunadag

Węreld Wagwoord-dag

Internasionale Harry Potter-dag

Internasionale Marknavorsingdag

Ruimte-dag

Broers en sustersdag

Babadag

 

'Die Stem' deur CJ Langenhoven word amptelik as SA se volkslied aanvaar (1957)

 

3

Węreldpersvryheidsdag

Woordsmiddag

Geen Broek-dag

Paranormale-dag

Reach-for-a-Dream-Pantoffel-dag

Skryf ‘n Resensie-dag

Internasionale Luiperddag

Son-dag

Wilde Koala-dag

Węreldasmadag

Węreld Moederlike Geestesgesondheids-dag

Internasionale Betaalstaatdag

 

4

Star Wars-dag 

Węreld Naak Tuinmaakdag

Internasionale Brandbestrydersdag

Lemoensapdag

Steenkoolmynersdag

Internasionale Respek vir hoenders-dag

Węreld Gee-dag

Kruie-dag


 

5

Internasionale Vroedvrouedag

Geen broek-dag

Węreld Pulmonęre Hipertensie-dag

Węreldhandhigiënedag 

Ruimte-dag 

Lemonade-dag 

Afrika Węrelderfenis-dag

Internasionale Permakultuurdag

Boeddha se verjaarsdag

Węreldwagwoorddag

Internasionale Familie Gelykheidsdag

Internasionale Bedroefde Moedersdag

 

6

Internasionale Geen Dieet-dag 

Wensbeentjiedag

Digitale Gesondheidsdag

Internasionale Borrelblaas-dag

Węreldinkleurdag vir kinders

Internasionale Geen dieet-dag

Internasionale Vroulike motorfietsryers

Internasionale Bestuursrekeningkundedag

Węreld-labirintdag in skole

Crepe Suzette-dag

Geen huiswerk-dag

Geboortema-dag

Pilatesdag

Węreldtrekklavierdag

Internasionale Tuba-dag

Internasionale hommeltuig-dag

Gratis strokiesprentdag

Internasionale Sauvignon Blanc-dag

HOF: Pa en stiefseun verhoor op 700 seksaanklagte, Gqeberha (tot 31 Mei)

 

7

Węreldlag-dag

Węreldatletiekdag

Węreldasma-dag

Moeder Oseaan-dag

Internasionale Astronomiedag

Węreld werk naak in jou tuin-dag

Internasionale skadeverminderingsdag

Węreldlabirintdag

Blaaskankerbewusma-kingsdag

Cystinose Bewusmakingsdag

Beaufort Skaal-dag

 

 

 

8

Afrikaansdag

VE-dag

Węreldeierstokkankerdag 

Węreld Rooikruisdag 

Internasionale dag vir Donkies

'n Dag sonder sokkies

Vrye handel-dag

Irisdag

Węrelddag vir die uitwissing van pokke

Wit lotus-dag

Internasionale Blou Iguana-dag

Internasionale Viking-dag

Węreldtrekvoëldag

Tyd van herinnering en versoening vir diegene wat hul lewens verloor het tydens die Tweede Węreldoorlog (tot 9 Mei)

9

Hemelvaart

Verlore Sokkie Gedenkdag

10

Węreldlupus-dag 

Internasionale Dag van die Arganaboom 

Maak jou kamer skoon-dag

Beweeg vir gesondheid-dag

Węreldpluimveedag

Vertrou jou intuďsie-dag

Garnaal-dag

Dag vir werkende ma's

Internasionale Werk van die Huis af-dag

 

Vaal Reefs-mynramp (1995)

11

Węreld Billike Handel-dag

Eurovision Liedjiekompetisie-finaal

Eet wat jy wil-dag

Węreld-ego- bewustheidsdag

Węreldbinturongdag

 

12

Moedersdag 

Limeriek-dag 

Internasionale Verpleegstersdag

Chroniese Moegheidsindroom-dag 

Florence Nightingale-dag

Węreldsnoeikunsdag

Gesonde tandvleisdag

Internasionale Verpleegstersdag

Internasionale Bewusmakingsdag vir Chroniese Immunologiese en Neurologiese Siektes

Internasionale Vroue in Wiskunde-dag

Odometer-dag

 

13

Węreldskemerkelkie-dag

Węreldtrekvoëldag

Cornelia de Lange-sindroombewusmakings-dag

Internasionale hummus-dag

Appeltertdag

Węreldklimaatbeskawings-dag

 

HOF: Joslin Smith-ontvoeringsaak

14

Cannes Filmfees (tot 25 Mei)

Węreldcollagedag

Węreldbonsaidag

Karringmelkbeskuitdag

Internasionale Luggervalkbewusmakings-dag

Internasionale Chihuahua-waarderingsdag

Węreld Billike Handel-dag

Węreldbuikdansdag

15

Internasionale dag van Families 

Bedreigde spesies-dag

Internasionale bewusmakingsdag van Huntington se siekte

Węreld Ortodontiese Gesondheidsdag

Internasionale Kangeroeversorgings-bewusmakingsdag

Węreldlugvaartinligtings-dienstedag

Węreldberoertetrombek-tomie-dag

Internasionale Mans Mag Rokke dra-dra

Internasionale gewetensbeswaardesdag

Internasionale Waterveiligheidsdag

Internasionale Hiperemese-bewustheidsdag

Węreld Vaskulitis-dag

HOF: Bouwer-gesinsmoorde

HOF: Peter de Villiers seksuele wangedrag-saak

 

 

16

Internasionale Dag van Lewe Saam in Vrede 

Internasionale Dag van Lig

Węreld Bloedlose Chirurgie Dag

Węreldonderwys-ondersteunings-personeeldag

Węreld-aangebore afwykings van glikosilasie-bewustheidsdag

Internasionale dinosourusdag

Internasionale Dag van die Seunskind

 

Eerste uitgawe van Die Huisgenoot verskyn (1916)

17

Węreldhipertensiedag

Węreld Telekommunikasiedag

Bedreigde spesies-dag

Węreld Neurofibromatose Bewusmakingsdag

Węreld Herwinningsdag

Węreldbakdag

Internasionale Kinderhulplyndag

 

HOF: Jacob Zuma- korrupsiesaak voorverhoorkonferensie

 

18

Internasionale Museumdag

Węreld Whiskey-dag 

Internasionale Astronomiedag

Internasionale Betower met Plante-dag

19

Gesinsdokterdag

Stiefma-dag

Internasionale dag vir virtuele assistente

Einde van die Węreld-dag

Dag vir Bedreigde spesies

Pinkster

Węreld Plant 'n Groentetuin-dag

Węreld inflammatoriese dermsiekte

Węreldmeditasiedag

Węreldborsmelkdonasie-dag

Węreldwye Toeganklikheidsbewus-makingsdag

 

20

Węrelddag vir Bye

Reddingshond-dag

Węreldviooldag

Bedreigde spesies-dag

Internasionale Menslike Hulpbronne-dag

Węreld Outo-immuun Artritis Dag

Węreld Whiskey-dag

Ry fiets werk toe-dag

Internasionale rooi tekkies-dag

Węreldmeterologiedag

 

21

Węrelddag vir Kulturele Diversiteit vir Dialoog en Ontwikkeling

Węreldvismigrasiedag

Internasionale Teedag

Węreldbakdag 

Węreldmeditasiedag

Einde van die Węrelddag

Internasionale Plant 'n suurlemoenboom-dag

Koue pizza-dag

Węrelddag vir kulturele diversiteit vir dialoog en ontwikkeling

22

Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit

Sherlock Holmes-dag

Tweede Pasga

Węreld Pre-eklampsie Dag

Internasionale Wees net Jy-dag

Węreldstoeidag

Internasionale Sintetiseerderdag

 

 

23

Węrelddag vir die bewusmaking van pre-eklampsie

Węrelddag vir Skilpaaie

Mesmerisme-dag

 

24

Węreldskisofreniedag 

Broer-dag

Internasionale Vrouedag vir Vrede en Ontwapening

Lugvaart Onderhoud Tegnikus-dag

Internasionale Tiara-dag

Aspersiedag

 

HOF: Randhart-moorde

 

25

Internasionale Dag vir Vermiste Kinders

Węreldskildklierdag 

Afrika-dag 

Handdoek-dag

Eet meer vrugte en groente-dag

Internasionale Plastiekvrye-dag

Węreldwye Chirurgiedag

Węreldtarotkaart-dag

Węreldskildklierdag

Wyndag

Węreld Otterdag

Internasionale Chardonnay-dag

26

Bi-polęre bewusmakings-dag

Węreld Dracula-dag

Węrelddag vir Rooikoppe

27

Niks om te vrees-dag 

28

Węreld Hongersnood-dag 

Amnestie Internasionaal-dag

Internasionale dag van aksie vir Vrouegesondheid 

Internasionale Hamburgerdag

Węreldbloedkankerdag

Węreldspeeldag

Węreld Enneagram-dag

Menstruele higiëne-dag

30

Węreld Veelvuldige Sklerose-dag 

Botterbroodjiedag

Węrelddag vir seeleeus

31

Węreld Geen-Tabak-dag 

Węrelddag vir Papegaaie

Węreldotterdag 

Węreldpleegdag

Webontwerperdag

Internasionale vlugkelnerdag

Węreldbednatmaakdag

Geniet 'n sigaar-dag

Internasionale dag vir blondekoppe

 

 

Woordfeeskort-verhaalbundel 2024

31 Mei, 'n besonderse dag in Suid-Afrika se geskiedenis (vanaf 1902)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VN Padveiligheidsmaand: 8-14 Mei

Veelvuldige Sklerose-maand

Anti-rookmaand Brandwondebewusmakingsmaand
Troeteldiermaand Blaaskankermaand
Geestesgesondheidbewusmakingsmaand Energiemaand

Nasionale brandwonde bewusmakingsweek: 6-12 Mei

2024 Algemene verkiesing

Węreld pediatriese intensiewe sorgeenheid bewusmakingsweek: 6-13 Mei

Globale Padverkeersveiligheidsweek: 12-16 Mei
Wees gaaf met diere-maand Artritisbewusmakingsmaand
Africa Travel Indaba 2024 Skerpskutskietdag (Forum Sekuriteit)

Bygewerk: 29-03-2024

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af