V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

Indeks

<< Mei 2024

Junie 2024

Indeks

Julie 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

1      Winter begin

• Węreldmelkdag 

• Węreldkinderdag

• Dinosourusdag

• Olyfdag

• Węrelddag vir Koraalriwwe

• Węrelddag vir Ouers

 

• Skoenlapperdag

 

• Węreldkomplimentdag

 

Wolraad Woltemade red 14 skipbreukelinge (1773)

 

 

2

 

• Internasionale Kankeroorlewingsdag

 

 

FAK se Taalkomitee gestig (1967)

3

 

• Węreldfietsdag

 

• Węreldappelwyn-dag

 

• Skoenlapperopvoeding- en bewusmakingsdag

 

• Internasionale Hoefdierdag

 

 

 

4

 

• Internasionale Dag van Onskuldige Kinders en Slagoffers van Aggressie

 

• Kaas-dag

 

• Internasionale Gee jou kat 'n drukkie-dag

 

• Dag vir Diereregte

 

 

 

1ste gesin aan Kaap trek by fort in (1652)

5

 

• Węreldomgewingsdag

 

 

• Internasionale dag vir die stryd teen onwettige, ongerapporteerde en ongereguleerde visvang

 

 

• Węreldwye hardloopdag

 

 

HOF: Thabo Bester-voorverhoor begin

6

 

• Herdenking Einde WOII (1944) (D-Dag)

 

• Węreldpesdag

 

 

7

 

• Węreldvoedselveiligheids-dag

 

 

HOF: Paarlse vrugteboere moord- een aanrandingsaak 

 

 

 

1ste Eksemplaar van FAK-sangbundel (1937)

 

8

• Węreldoseanedag

 

• Węrelddag vir Bewus-making van Breingewasse

 

• Węreldwye Brei in die Openbaar-dag 

 

• Beste vriendedag

 

• Internasionale Dag van aksie vir olifante in dieretuine 

 

• Węreldjenewerdag

 

9

• Comrades Marathon

• Internasionale Argiewe-dag

• Tony-teatertoekennings

10

 

• Diereskuilingversorgersdag

 

11

 

• Węreldwye welstandsdag

 

• Internasionale Rooikatdag

12

 

• Węrelddag teen kinderarbeid

 

• Breek die Berlynmuur af-dag

 

• Rooi rose-dag

 

• Dag vir Poemas

 

 

 

Digter N.P. van Wyk Louw gebore (1906-1970)

13

 

• Internasionale Albinisme Bewusmakingsdag

 

• Internasionale Rotsdag

 

• Internasionale Watervaldag

 

• Internasionale Bad-dag

 

14

 

• Węreldbloedskenkerdag

 

 

HOF: Hospitaalskieter-hofsaak

 

15

 

• Węrelddag vir Bewusmaking teen Bejaardemishandeling

 

• Węreldgoëldag 

 

• Węrelddag vir Wind

 

• Natuurfotografiedag

 

• Internasionale Branderplankry-dag

 

• Węreldproduktiwiteitsdag

 

16

Jeugdag

 

• Vadersdag

 

• Internasionale Dag van Familie-oorbetalings

 

• Internasionale Dag van die Afrikakind

 

• Węreld-Seeskilpad-dag

 

• Węreldvitiligodag

 

• Vars groente-dag

17

Openbare

 Vakansiedag

 

• Węrelddag om verwoestyning en droogte te bekamp

 

• Węreldgoëldag

 

• Węrelddag vir Vullisverwyderingswerkers

 

Węreldkrokodildag

18

 

• Volhoubare Gastronomiedag

 

• Internasionale Dag vir die Bestryding van Haatspraak

 

• Internasionale Piekniekdag

 

• Gaan vang vis-dag

 

• Internasioniale Paniekdag

 

• Internasionale Sushi-dag

19

 

• Internasionale Dag vir die Uitwissing van Seksuele Geweld in Konflik

 

• Węrelddag vir Albatrosse

 

20

 

 

• Węrelddag vir Vlugtelinge

 

• Węreldproduktiwiteits-dag

 

• Węreldnierkankerdag

 

• Internasionale Koningkrap-dag

 

 

 

 

21

• Internasionale Joga-dag

 

• Junie-sonstilstand

 

• Nasionale Epilepsiedag

 

• Afrika Kortverhaal-dag

 

• Internasionale Kameelperd-dag

 

• Węreldmusiekdag

 

• Węreld Hidrografie-dag

 

• Węreld Selfiedag

 

• Węreldmotorfietsdag

 

• Węreldhumanisdag

 

• Neem jou hond werk toe-dag

 

22

 

• Węreld Reënwouddag

 

• Internasionale VW-kewer-dag

 

• Węrelddag vir Smurfs

 

• Węrelddag vir Kamele

23

 

• VN Staatsdiensdag

 

• Internasionale Weduweedag

 

• Tikmasjiendag

 

• Pap-dag

 

• Internasionale Vroulike Ingenieursdag

 

24

 

• Internasionale Feëtjiedag

 

• Eid-e-Ghadir

 

 

Springbokrugbyspan wen 1ste keer Węreldrugbybeker (1995)

 

25

 

• Dag van die Seevaarder

 

• Węreld Vitiligo-dag

 

 

 

Cullinan-diamant ontdek (1905)

 

26

 

• Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik

 

• VN Internasionale Dag ter ondersteuning van slagoffers van marteling

 

• Vergifnisdag

 

• Węreldverkoelingsdag

 

HOF: Lauren Dickason-vonnis vir moord op haar drie dogtertjies (NZ)

 

HOF: Steinhoff: Stéhan Grobler

 

 

1ste Spoorlyn in SA in gebruik – Durban (1860)

 

27

 

• Mikro-, Klein- en Mediumgrootte Ondernemingsdag

 

• Helen Keller-dag

 

• Sonbrildag

 

• Nywerheidswerkers van die Węrelddag

 

• Internasionale Pynappeldag

28

 

29

 

• Internasionale Dag van die Trope

 

• Internasionale Kameradag

 

• Internasionale Vissersdag

 

• Internasionale Modderdag

30

• Sosiale Media-dag

• Internasionale Asteroďdedag

 

• Internasionale Dag van Parlementarisme

• Skoonpa-dag

• Internasionale Olimpiese dag

 

• Omgewingsmaand  

• Dieretuin- en Akwariummaand

• Neem-‘n-kat-aan Maand

• Konsentrasiekampmaand

• Suiwelmaand

• Węreldselfsorgmaand: 24 Junie - 24 Julie 2024

• Jeugmaand                                      

• Bloedskenkersmaand                         

• Diereregtebewusmakingsweek: 17-23 Junie 2024

• Luisterboekmaand

• Internasionale moddermaand

• SANCA-week: 22-26 Junie 2024

• LGBTQ+-maand

• Adidas Move for the Planet-veldtog: 1-12 Junie 2024

 

• Mansgesondheidsmaand

   

 

Bygewerk: 25-03-2024

 • Terug na INDEKS                  

  • Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af