V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

Indeks

<< November 2023

Desember 2023

Indeks

Januarie 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

1 Somer begin

Węreldvigsdag

Dag sonder kuns

Antarktika-dag

Eet 'n rooi appel-dag

 

2

Internasionale Dag vir die Afskaffing van Slawerny

Engelse Ontbyt-dag

Internasionale Gees van die Spel-dag

Węreld Rekenaargeletterdheidsdag

Basterbrak-dag

Węreldbesoedelingvoor-komingsdag

Węrelddag vir dikwielfietse

Internasionale Samba-dag

Węreld Kernenergiedag

 

3

Węrelddag vir mense met Gestremdhede

Węreld Gebruik Geen Plaagdoder-dag

Advent begin

Maak 'n geskenk-dag

 

 

Herdenking: 1ste hartoorplanting ter węreld, Kaapstad (1967)

 

4

Internasionale Dag van Banke

Węreldwildbewaringsdag

Internasionale Jagluiperd-dag

Koekie-dag

Internasionale Revolusionęre Dag

Węreld Waterverliesdag

Walt Disney-dag

5

Węreldgronddag

Internasionale Vrywilligersdag vir Ekonomiese en Maatskaplike Ontwikkeling

Węreld truukskootdag

Węrelddag vir Turkse koffie 

Internasionale Ninja-dag

Mikrogolfoond-dag

Blou denim-dag

Kommunikeer met jou kinders-dag

Internasionale Vrywilligersdag

6

 

7

Internasionale  Burgerlugvaartdag

Spookasemdag

 

8

Maak asof jy 'n tydreisiger is-dag  

Amptelike Verlore-en-gevind-dag

Bodhi-dag

9

Internasionale dag van herdenking en waardigheid van die slagoffers van die misdaad van volksmoord en van die voorkoming van hierdie misdaad

Węreldtegno-dag 

Internasionale Dag van Veeartsenykunde 

Internasionale Anti-Korrupsie-dag

Internasionale sagteware deelwaredag

Internasionale Menseregte Verdedigersdag

Węreld Tegno-dag

Dag vir Llamas

 

10

Nobelprys-dag

Węreldkoordag

Węreldwye kerse aansteek-dag

Węreldvoetbaldag

Dewey Desimalestelsel-dag

Internasionale Diereregtedag

Menseregtedag

 

Dr Max Theiler word die eerste Suid-Afrikaner om 'n Nobelprys te wen (1951)

11

UNICEF-dag

Internasionale Dag vir Berge

Kaleidoskoopdag

12

Internasionale Dag van Neutraliteit

Węreld Vitamien B-dag

Węrelddag vir die Iberiese Rooikat

Poinsettia-dag

Węreld Boeksnuifdag

Węreld Slukdag

Internasionale heavy metal-dag

Gemmerbroodhuisie-dag 

Internasionale Universele Gesondheidsdekkingsdag

 

13

Internasionale Viool-dag 

Węreld Raclette-dag

Kakao-dag

14

Internasionale dag vir Ape

15

Węreld Otaku-dag

Kolwyntjiedag

Internasionale Tee-dag

 

Slagtersnek Rebellie (1815) 

 

16

Versoeningsdag

Geloftedag

Jane Austen-dag

Węreld Digitale bemarkingsdag

 

Voortrekkermonument ingewy (1949)

17

 

18

Węreld Knoop-dag 

Internasionale Migrantedag

Hanukkah

19

 

HOF: Lauren Dickason-vonnis vir moord op haar drie dogtertjies (NZ)

20

Internasionale Menslike Solidariteitsdag

Speletjiesdag

 

21

Moenie jou bed opmaak nie-dag

Kiwivrug-dag

Blokkiesraaiseldag

Węreldsareedag

Vier Kort fiksie-dag

 

Oeroue Selekant gevind (1938)

 

22

Desember-sonstilstand

Internasionale Moenie teks en bestuur-dag

 

 

23

 

24

Oukersaand

 

 

 

 

25

Kersdag

 

26

Welwillend-

heidsdag

 

27

Internasionale Dag vir Voorbereiding vir Epidemies

 

Emily Hobhouse kom in Suid-Afrika aan (1900)

28

 

29

Internasionale Tjello-dag

 

Jameson-inval (1895)

30

 

31

Oujaarsaand

Liggiesfees, Nieu-Bethesda

Węreldvredemeditasiedag

Besluit oor jou voornemens

Universele Vredesuur

 

 

Węreldwye voedseldiensveiligheidsmaand Velkankerbewusmakingsmaand
Mighty Men Mosselbaai: 15-17 Desember  

 

 

 

 

 

 

Bygewerk: 01-09-2023

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af