V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

Indeks

<< Augustus 2023

September 2023

Indeks

Oktober 2023 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

HOF: Megan Kloppers wat haar man, Freek, op 'n jagtog doodgeskiet het

 

HOF: Rameez Patel vir moord op sy vrou 8 jaar gelede

 

 

 

1      Lente begin

Internasionale Briefskryf-dag 

Bring jou maniere saam werk toe-dag

Gemmerkatwaarderings-dag

Loslitdag

Internasionale dag vir Primate

Węrelddag vir Polisistiese Ovariale Sindroom

Węrelddag vir emosionele traumabewustheid

Internasionale Vroue in die Kuberruim-dag

Węrelddag teen dolfynslagting

Węrelddag vir Primate

Heel eerste driehoekige posseëls ter węreld deur Kaap die Goeie Hoop uitgereik (1853)

 

2

Joburg-dag Musiekfees

Węreldkokosneutdag

Węreldbaarddag

Internasionale Spekdag

Internasionale Aasvoëlbewusmakingsdag

Speel buite-dag

 

 

3

Krabbel-dag 

Troetelklipdag

Wolkekrabberdag

Węreldgodindag

Węreld Koesister-dag

Bioskoop-dag

Internasionale Aasvoëlbewusmakingsdag

 

Tweede Węreldoorlog begin (1939)

 

4

Węreldseksuele Gesondheidsdag

Internasionale Taekwondo-dag 

Macadamianeutdag

Węreldleukemie-dag

 

HOF: AfriForum vs Malema-haatspraak appčl

HOF: 18 Beskuldigdes in hof vir R2,2 miljard Kusile-korrupsie

 

5

Internasionale Dag van Liefdadigheid

Wees laat vir iets-dag

Amasone Reënwouddag

Węrelddag vir rugmurgbeserings

Węrelddag vir Samoesas

 

6

Sekretaressedag

Lees ‘n Boek-dag 

Beveg uitstel-dag

Węrelddag vir Strandvoëls

Kleurblindheidbewus-makingsdag

Beskerm die grondwater-dag

HOF: Daniël Smit in hof vir moord op Jerobejin van Wyk

Eerste minister, dr H.F. Verwoerd vermoor

7

Internasionale dag van skoon lug vir blou lug

Dankbare pasiënte-dag

Bierliefhebbersdag

Salami-dag

Węrelddag vir Eerlike spel

Internasionale Orgidie-dag

Supermens-dag

Internasionale Lamantyndag

8

Internasionale Geletterdheidsdag 

Węreld Fisioterapie-dag 

Star Trek-dag 

Węreldwye Sistiese Fibrose Dag 

Węreld Ampersand-dag

 

9

Internasionale dag om onderwys teen aanvalle te beskerm 

Węreld Fetale Alkoholsindroom-dag

Internasionale Suduko-dag

Teddiebeerdag

Węreldnoodhulpdag

Internasionale Skoonheidsdag

 

10

Węreld Selfdoodvoorkomingsdag 

Ruil idees uit-dag

Internasionale Ginekologiese Bewusmakingsdag

Troeteldiergedenkdag

Omhels jou hond-dag

Węreld Alpaca-dag

11

Maak jou bed op-dag

Geen nuus is goeie nuus-dag

Ek wil my eie besigheid begin-dag

 

Afrikaans word vir die eerste keer in 'n internasionale dokument gebruik (1928)

12

VN Dag vir Suid-Suid-samewerking

Węrelddag vir Dolfyne

Dag van bemoediging

Videospeletjiedag

Internasionale hekel-dag

Węreldskermkunsdag

Internasionale Vroue Vlieghengeldag

Kaaiman-bewusmakingsdag

Gimnasium-dag

 

13

Positiewe denke-dag 

Internasionale Programmeerdersdag

Internasionale Stadige Lori-dag 

Węreld Sepsis-dag

Trotseer Bygelowe-dag

Grondboontjiedag

Kaalkop is mooi-dag

Internasionale Sjokoladedag

Roald Dahl-dag

Bonatuurlike dag

Berghoenderpaddadag

HOF: Voorverhoor in moordverhoor van vermeende Ficksburg-skieter, Rudi Gericke

14

Węrelddag vir mense wat stemme in hul koppe hoor

Nugterheidsdag

Leef kreatief-dag

Ouers kry 'n dag af

Internasionale Luisterdag

Internasionale dag van Stilte

Węrelddag vir Atopiese ekseem

Internasionale Sekswerkersdag

 

Spaanse Griep in SA – 139,471 mense sterf (1918)

15

Internasionale Punt-dag

Internasionale Dag van Demokrasie

Rivier Skoonmaak-dag

Węreld Limfoom-bewusmakingsdag

Rosh Hashanah

Eet 'n dubbele kaasburger-dag

Aanlynstudiesdag

Greenpeace-dag

Węrelddag vir Ingenieurs

Maak 'n hoed-dag

Witkruismonument-opgradering

 

Herdenking 1914-Rebelllie

 

16

Werkende Ouer-dag 

Internasionale Dag vir die Bewaring van die Osoonlaag

Verantwoordelike Honde-eienaardag

Puppy Mill-bewusmakingsdag

Stieffamilie-dag

Gimnastiek-dag

Dans-dag

Globale vroulike kondoom-dag

Internasionale Identiteitsdag

Strandlopertjiewaar-deringsdag

Witkruismonument-opgradering

 

VVV land op Bronkhorstspruit-pad (1965)

 

17

Węreldpasiëntveiligheids-dag

Internasionale Country Musiek-dag

Węreldopruimdag

Professionele huisskoonmakersdag

Skoonmaak-dag

Internasionale Kusopruimingsdag

Internasionale Mikro-organismedag

Węreldbeenmurgskenkers-dag

Internasionale Rooi Panda-dag

Nuuskierigheiddag

Internasionale Eet 'n Appel-dag 

Węrelddag vir Mantavisse

 

18

Internasionale Gelyke Betaaldag

Emmy-toekennings

Węreldbamboesdag

Waardeer jou vrou-dag

Kaasburgerdag

Internasionale Lees 'n E-boek-dag

Węreld Watermoniteringsdag

 

Foster-bende sterf na 'n skrikbewind aan die Witwatersrand (1914)

19

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings

Aortasiektebewustheids-dag

Internasionale Slangbyt-bewusmakingsdag

Węreld Aferese-bewustheidsdag

Sagtewarevryheidsdag

20

Gebraaide rys-dag

Węreld Ginekologiese Onkologie Bewustheidsdag

Internasionale Kindergroei-bewustheidsdag

Węreldpaella-dag

Internasionale dag vir Studentesport

Internasionale Akathisia-bewustheidsdag

21

Internasionale Dag van Vrede 

Węreld Alzheimer’s-dag

Papaja-dag

Biosfeerdag

Spierpynbewusmakingsdag

Zero-uitlaatgasdag

Miniatuur Gholf-dag

Aarde Verposing-dag

Myositis Bewusmakingsdag

Ontsnapkunstenaarsdag

Węrelddankbaarheidsdag

 

 

22

Węreld Motorvrye Dag 

Węrelddag vir Renosters

Dag vir honderdjariges

Hobbit-dag

Olifantwaarderingsdag

Liewe Dagboek-dag

Internasionale Motorvrye-dag

Papaja-dag

Węreldnarkolepsiedag

Węreldroosdag

Internasionale Organiese dag

Internasionale Dag van Stralende Vrede

Internasionale Astronomiedag

 

23

Internasionale Vier Biseksualiteitsdag 

Internasionale Dag van Gebaretale

Septemberdag-en-nag-ewening

Internasionale Konyndag

Rustelose benebewusmakingsdag

Węrelddag vir Heidense Trots

Internasionale dag vir Hase

 

24

Erfenisdag

Nasionale Braaidag

Leestekensdag 

Yom Kippur

Galblaasgesondheidsdag

Punktuasiedag

Dag vir enkellopendes

Węreld Gorilla-dag

Bollywood-dag

Węreldrivierdag

Węrelddag teen sagtewarepatente

Węreldkankernavorsingdag

Węreldretinadag

Internasionale dag vir Dowes

Węrelddag vir Perdebye

Internasionale Dogtersdag 

Węreld Sianotipe-dag

 

25

Openbare

Vakansiedag

Gesinsdag

Strokiesprentdag

Węreldlongdag

Węrelddroom-dag

Węrelddag van Migrante en Vlugtelinge

Dogtersdag

26

Internasionale Dag vir die Totale Uitwissing van Kernwapens

Węreld Voorbehoeddag

Nasionale Pannekoekdag

Węreld Kasuaris-dag

Węreldomgewings-gesondheiddag

 

SASOL gestig (1950)

 

27

Węreldtoerismedag

Sjokolademelkdag

Węreldborsdigtheidsdag 

 

HOF: Vyf in hof vir moord op Raymond Papapavlou

HOF: 8 Bloulig-beskuldigdes in hof

 

28

Węreldhondsdolheidsdag 

Internasionale Dag vir Universele Toegang tot Inligting 

Goeie Bure-dag

Onthou my Donderdag

Drink 'n bier-dag

Vra 'n dom vraag-dag

Węreldnuusdag

Węrelddag vir Marmite

Węreld Metastatiese Kolorektale Kanker-dag

Węreldmaritiemedag

29

Węreldhartdag 

Internasionale Dag van Bewusmaking van Voedselverlies en Vermorsing

Węreldmaritiemedag

Koffiedag

Gelukkige Gansdag

SAFTA-toekennings

 

Tulbagh-aardbewing (1969)

30

Internasionale Vertaaldag

Red die Koala-dag

Spookjagdag

Sorteer jou foto's-dag

Kougom-dag

Internasionale Kant-dag

Węreldpaaldansdag

Węreldstroopwafeldag

Internasionale Potgooi-dag

Internasionale pad na herstel-dag

 

Voortrekkers Jeugbeweging gestig (1931)

 

 

Vetplantfees: 15-17 September  

Invictus Spele: 9-16 September

Kinderkankerbewustheidsmaand

Hermanus Walvisfees: 29 September - 1 Oktober

Nasionale Mondgesondheidsmaand

Oogsorgmaand

Klassieke musiekmaand

Hartbewustheidsmaand                 

Rugby Węreldbeker 2023: 8 September - 28 Oktober

Herdenking Groot Trek (1835)

Ryder Gholfbeker: 29 September - 1 Oktober

Gidshondmaand

Troeteldierversekeringmaand

Dienshondmaand

Red 'n tier-maand

Verantwoordelike honde-eienaarmaand

Dowe Troeteldier Bewusmakingsweek

Naaldwerkmaand

Hoendermaand

Heuningmaand

Seksuele gesondheidmaand

Węreldkersemaand

Węreld Alzheimer's-maand

Węreldtroeteldierherinneringsmaand

Reye-sindroombewusmakingsmaand

Wafelweek: 3-9 September

Huishoudsterweek: 3-9 September

Canna Fest: 1-3 September

NAMPO Kaap: 13-16 September

See-otterbewusmakingsweek: 24-30 September 
Tuin van Digters: 15-16 September Inniebos Boekefees: 1-3 September  

Bygewerk: 13-08-2023

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af