V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

Indeks

<< INDEKS

Augustus 2023

Indeks

September 2023 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

1

 

• Tuisgebakte pasteidag 

 

• Internasionale Kindervrye dag

 

• Beplanningsdag

 

• Respek vir ouers-dag

 

• Vroue Sterrekundiges-dag

 

• Internasionale Longkankerdag

 

• Węreldwye Web-dag

 

• Internasionale majhong-dag

 

• Węreldborsvoedingsdag 

 

• Węreld Alpaca-dag

 

SAUK kom tot stand (1936)

 

2

 

• Inkleurboek-dag

 

• Internasionale Israel-dag

 

• Internasionale Goue Leeu Tamarindag

 

• Internasionale Speel-dag

3

 

• Maak jou vloere skoon-dag 

 

 

Blyvooruitsigsinkgat -

Oosthuizen-gesin sterf

(1964)

4

 

• Internasionale Bier-dag

 

• Dag vir Dienshonde

 

• Internasionale dag vir gevlekte luiperd

 

• Witwyndag

 

• Internasionale Uil-bewusmakingsdag

 

• Enkellopende werkende vrouedag

 

 

Heel eerste vroueoptog in Suid-Afrika (1915)

5

 

• Węrelddag vir bloggers 

 

• Koeskoes-dag

 

• Mosterddag

 

• Oesterdag

 

• Dag vir Tweelinge

 

• Onderklere-dag

 

• Sonneblomdag

 

• Internasionale Alopecia-bewusmakingsdag

 

• Węrelddag vir Tomistoma-krokodille

 

• Sandkasteeldag

 

• Internasionale Verkeerslig-dag

 

6

 

• Węreldsustersdag

 

• Ry fiets werk toe-dag

 

• Internasionale Bystandshonde-dag

 

• Plaaswerkerwaarderings-dag

 

• Vars asem-dag

 

• Internasionale babelaas-dag

 

• Spiritistiese medium-dag

 

Daar kom die Alabama (1863)

 

7

 

• Ligtoring-dag

 

• Professionele Sprekersdag

 

• Węreld Alternatiewe Spele

 

 

Eerste geskrewe Afrikaanse gedig (1795)

8

 

• Digitale Nomadedag

 

• Internasionale Kat-dag

 

• Węreld Oneindige moontlikhede-dag

 

• Węreld Slaap onder die sterre-nag

 

• Universele en Internasionale Oneindigingsdag

 

• Dag om kreatief te skep

 

 

 

10

 

• Bederf jou hond-dag

 

• Węrelddag vir Leeus

 

• Internasionale Biodieseldag

 

• Wees lui-dag

 

• Wolkekrabberwaarderings-dag

 

 

 

11

 

• Seun- en dogterdag

 

• Hip hop-dag

 

• Dag vir Berge

 

• Koop kruideniersware aanlyn-dag

 

• Panini-dag

 

• Speel in die sand-dag

12

 

• Węrelddag vir Olifante

 

• Internasionale Jeugdag

 

• Middelkinddag

 

• Vinielplate-dag

 

• Węreld Hirola-dag

 

 

1ste kommunikasiesatelliet, Echo, gelanseer (1969)

13

 

• Dag vir linkshandiges

 

• Vroue en familiedag

 

• Dag van Verootmoediging

 

• Internasionale Wolf-dag

 

• Węreld Orgaanskenkingsdag

 

• Internasionale Armadillo-dag

 

HOF: Chevonne Rusch (2) se moordsaak gaan voort

14

 

• Koop-’n-Afrikaanse-boekdag

 

• Węreld-akkedisdag

 

• Boekwinkeldag

 

• Tatoeërmerkverwy-derings-dag

 

 

HOF: Fochville Kroegmoord

 

HOF: Moord op Sterkfontein-boer

 

Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) gestig (1875)

 

15

 

• Nasionale ontspanningsdag

 

• Sing vir die maan-dag

 

• Suurlemoen meringue tert-dag

 

• Węreld Grootheidsdag

 

 

HOF: Hofsaak van Babita Deokoran se  moordernaars begin

 

 

Woodstock popfees van 3 dae - 400,000 mense woon dit by, 2 babas word gebore en 3 mense sterf (1969)

16

 

• Vertel ‘n Grap-dag

 

• Wees outentiek-dag

 

• Onafhanklike werkersdag

 

• Elvis Presley-herdenkingsdag

17

 

• Swart kat-waarderingsdag 

 

• Nie wins-dag 

 

 

 

 

 

 

 

HOF: Stephan Pretorius in hof vir brandmoord op sy vrou

 

HOF: Johnny Baartman in hof vir moord op sy vrou

18

 

• Swak poësiedag

 

• Dag vir paartjies

 

• Moenie opgee nie-dag

 

• Serendipiteitsdag

 

• Węreld Borskankernavorsingsdag

 

• Heliumontdekkingsdag

 

HOF: Vermeende Rwandese volksmoordenaar in hof

 

19

 

• Węreldhumanitęre-dag

 

• Internasionale dag vir hawelose diere

 

• Aartappel-dag

 

• Węreld Fotografie-dag

 

• Skoondogter-dag

 

• Internasionale dag vir Oerangoetangs

 

• Lugvaartdag

 

• Węrelddag vir heuningbye

 

• Internasioniale Strikdag 

 

ATKV gestig (1930)

 

20

 

• Dag vir spekliefhebbers

 

• Lemonadedag

 

• Węreldmuskietdag

 

• Heuningbydag

21

 

• Internasionale Dag van Herinnering en Huldeblyk aan die Slagoffers van Terrorisme

 

• Ontdekkingsdag

 

• Dag vir digters

 

1ste Amptelike rugbywedstryd in Suid-Afrika (1862)

 

22

 

• Internasionale dag ter herdenking van die slagoffers van dade van geweld op grond van godsdiens of geloof

 

• Wees 'n engel-dag

 

• Tandemuisdag

 

• Węreld Plantmelkdag 

 

HOF: Voorverhoor in Pitbull-aanval in Potchefstroom

 

23

 

• Internasionale dag vir die herdenking van die slawehandel en die afskaffing daarvan

 

• Internasionale dag vir Blinde honde

 

24

 

• Internasionale Vreemde Musiekdag

 

• Mes-dag

25

 

• Węrelddoktorale-dag 

 

 

Simon van der Stel begin ontdekkingstog na Namakwaland (1685)

26

 

• Hondewaarderingsdag

 

• Toiletpapierdag

 

• Internasionale Vlermuis-dag

 

• Afrikaanse Bybel se 90ste verjaardagviering

27

 

• Internasionale Loterydag

 

• Sommer net-dag

 

• Internasionale Boksdag

 

 

Johannesburgse Stadskouburg geopen met opera in Afrikaans (1962)

28

 

• Reënboogbrug Herdenkings-dag

 

• Strikdasdag

29

 

• Internasionale Dag teen Kerntoetse

 

 

HOF: Twee in hof weens verdwyning van Deon Nel

 

 

Herdenking geboorte van profeet Mohammed

 

30

 

• Internasionale Dag van die Slagoffers van Gedwonge Verdwynings

 

• Internasionale Walvishaai-dag

 

• Internasionale Cabernet Sauvignon-dag 

31

 

• Internasionale Oordosis Bewusmakingsdag

 

• Internasionale Cabernet-dag

 

• Węreldafstandsonderrigdag

 

• Ons hou van memoirs-dag

 

• Afrika Tradisionele Medisyne-dag

• Memoir-dag

 

HOF: 2 in hof vir moord op man wat verdwyn toe hy motor vir koper wys

 

 

Herdenking van prinses Diana se dood (1997)

 

 

 

 

 

 

 

 • Węreldwaterweek: 23 Augustus - 1 September

• Węreldatletiek-kampioenskap: 19-27 Augustus

• Rumatiekkoors Bewusmakingsweek: 1-7 Augustus

• Katarakbewusmakingsmaand

• Nasionale Polio-week: 8-14 Augustus

• Silwerskermfees: 23-26 Augustus

• Orgaanskenkingsmaand

• Nasionale Vrouemaand

• Prins Albert-leesfees: 25-28 Augustus

• BRICS-beraad: 22-24 Augustus

• Internasionale Jeug Toutrekkampioenskappe: 19 Augustus

• Wees gaaf met die mensdom-week: 25-31 Augustus

• Beenmurgstamselskenking en Leukemiebewusmakings-maand: 15 Augustus - 15 Oktober

• Psoriasis Bewusmakingsmaand 

• Węreld Fietsrykampioenskappe: 3-13 Augustus

• Węreld Strandspele: 5-12 Augustus

• IAAF Węreldkampioenskappe: 19-27 Augustus

• Węreldboogskietkampioenskappe: 31 Julie - 6 Augustus

• Boeddhistiese Lydenstyd

• Internasionale Hansworsweek: 1-7 Augustus

• Venisië Internasionale Filmfees: 30 Augustus - 9 September

• FIFA Vroue Węreldbeker: 20 Julie - 20 Augustus

Bygewerk: 13-08-2023

 • Terug na INDEKS                  

  • Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af