V & A | Getuigskrifte | Perskantoor | Kontak ons | Tuis 

 
 

Indeks

<< Oktober 2024

November 2024

Indeks

Desember 2024 >>

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

 

 

 

 

 

 

 

 

1

Skrywersdag

Skryf ‘n Boek-maand begin (tot 30 November)

Internasionale Dwelmgebruikers-dag

Akromegalie (reusegroei)-bewusmakingsdag

Internasionale Geparfumeerde kers-dag

Kaneel-dag

Asyn-dag

Internasionale troeteldiersalonversorger-waarderingsdag

Internasionale Selfportretdag

Kook kos vir jou troeteldiere-dag 

Węreldvegandag

 

2

Internasionale dag teen geweld en afknouery by die skool, insluitend kuberafknouery

Węreld Digitale Bewaringsdag

Dag van die dooies

Internasionale dag om straffeloosheid vir misdade teen joernaliste te beëindig

Węrelddag vir die reg om te sterf-dag

Węrelddag vir Vitamien D

Węreldvrugbaarheidsdag 

Nie-fiksiedag

 

 

 

3

Toebroodjiedag

Vulpendag

Wereldjellievisdag 

Huisvrouedag

Zero taakdag

Trans-ouerdag

 

 

4

Gesonde Verstand-dag

Koning Toet-dag

Nasionale Kinderdag

 

5

Węreldtsunami-bewustheidsdag

Guy Fawkes-dag

Internasionale Dag vir Sprokieskarakters

Olieboldag

Trans-ouerdag

Amerikaanse presidentsverkiesing

 

6

Internasionale Sweetpakdag

Saksofoondag 

SAOK-Malariadag

Węreldpapiervryedag

Internasionale Dag vir die voorkoming van die uitbuiting van die omgewing in oorlog en gewapende konflik

Hondefilmfees

Internasionale Stresbewusmakingsdag

 

 

7

Internasionale dag teen geweld en afknouery by die skool, insluitend kuberafknouery

Kankerbewustheidsdag

Internasionale Merlot-dag

Internasionale Dag van Mediese Fisika

Bababeskermingsdag

 

8

Węreldstedelikheidsdag 

Węreld Stadsbeplannings-dag

Internasionale Pianis-dag

Shakespeare Outeurskapsmisterie

Węrelddag van Aksie teen Afvalverbranding

Cappucino-dag

X-straaldag

Internasionale Patologiedag

 

9

Besoek 'n kunsgalery-dag

Internasionale Dag van Dieretuin- en Akwarium-opvoeders

Internasionale Dag teen Fascisme en Antisemitisme

Węreldsatiredag 

Węreld Gehaltedag 

Węreld Vryheidsdag 

Węreld Aannemingsdag

Geriatriese Tandfeetjiedag

Internasionale Uitvindersdag

 

Berlynse Muur afgetakel (1989)

 

10

Weeskind Sondag

Węreldwetenskapdag vir Vrede en Ontwikkeling

Internasionale Rekeningkunde-dag

Internasionale Wetenskapsentrum en Wetenskapmuseumdag

Węreldbruikbaarheidsdag

Vanieljekolwyntjiedag

Vergeet-my-nie-dag

Węreldimmuniseringsdag

 

11

Wapenstilstand-dag

Domino-dag

Internasionale Energiebesparingsdag

Węreld Diereverrykingsdag

Dag vir Alleenlopers

Węrelddag vir weeskinders

 

12

Węreldlongontstekingdag

Carl Sagan-dag 

Internasionale Creutzfeldt-Jakob-siekte (CJD) Bewusmakingsdag

Dag vir lugverkeersveiligheid elektroniese personeel

Jong lesers-dag

 

13

Węreld Wees Gaafdag

Węrelddag vir Weeskinders

14

Węreld Diabetesdag

Internasionale dag teen onwettige handel in kulturele eiendom

Operasieteater Verpleegster Dag

 

15

Chroniese Obstruktiewe Pulmonęre Siekte-dag

Internasionale Kaas en Brood-dag

Dag van die Gevange Skrywer 

Ek is Lief vir Skryf-dag

Steve Irwin-dag

 

Skrywer Herman Charles Bosman ter dood veroordeel weens moord op sy broer (1926)

 

16

Węrelddag vir Verdraagsaamheid

Nasionale Doktersdag

Maatskaplike Ondernemingsdag

Węreld Valkjag-dag

Internasionale dag vir Spaanse danse

Węreldklarinetdag

Węreld-ideesdag 

Węreldfilosofiedag

 

17

Internasionale Studentedag

Tuisgebakte brood-dag 

Węrelddag vir Vroeggebore Babas 

Guinness Węreldrekord-dag

Węrelfilosofiedag

Węreld Vasektomie-dag

Internasionale Staan op teen Boelies-dag

Herinneringsondag

 

18

Okkulte-dag

Internasionale dag vir oorlewendes van selfmoordverlies

William Tell-dag

Mickey Mouse-dag

Węreld Pankreaskankerdag

Węrelddag vir Voorkoming, Genesing en Geregtigheid van Kinders Seksuele Mishandeling

 

 

19

Węrelddag van herdenking vir padverkeerslagoffers 

Węreldtoiletdag 

Internasionale Mannedag

Vroulike entrepreneursdag

Internasionale Joernaliste-herinneringsdag

20

Universele Kinderdag 

Afrika Industrialisasiedag

Absurditeitsdag

21

Węreld Televisiedag 

Węreld Hallo-dag

Węreld Visserye-dag

Entrepreneursdag

Maatskaplike Ondernemingsdag

Gebruik minder goed-dag

 

 

 

22

Gaan vir 'n rit-dag 

 

Pres John F. Kennedy-sluipmoord (1963)

23

Dankseggingsdag (VSA) 

Fibonacci-dag

Kasjoeneutdag

Dankbaar vir my hond-dag

 

24

Vier jou unieke talent-dag

Dag om te luister

Mielie-dag

 

25

Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue

Aurabewusmakingsdag

Speel met Pa-dag

Klein besigheid Saterdag

Blasé-dag

 

26

Węreld Olyfboomdag

Węrelddag vir Volhoubare Vervoer

Internasionale Koek-dag

Internasionale Skofwerker-dag

Węreld Lewis-dag

 

27

 

28

Rooi Planeet-dag 

29

Swart Vrydag 

Koop niks-dag

Węrelddag vir Miervreters 

Elektroniese groet-dag

 

 

30

Dag van Herinnering vir alle Slagoffers van Chemiese Oorlogvoering

Rekenaarveiligheidsdag

Vier Diereskuiling Troeteldiere 

Persoonlike Ruimtedag

Sluitingsdatum: AVBOB Gedigtekompetisie 2024

 

Nedbank Gholfuitdaging Neem 'n Senior Troeteldier aan-maand
Węreld Antimikrobiese Bewusmakingsweek

Diereskuiling-waarderingsweek

Internasionale Week van Wetenskap en Vrede: 10-15 November

Ysbeerweek

Movember Węreld Veganmaand
Skryf 'n boek-maand Węreld Antibiotiese Bewusmakingsweek: 13-19 November
Węreldentrepreneursweek: 10-15 November Mens-dierverhouding-bewustheidsweek: 10-16 November
Internasionale Bedrogbewustheidsweek: 17-23 November Filatelieweek: 25-30 November

Bygewerk: 16-01-2024

  Terug na INDEKS                  

   Laai 'n drukbare PDF-Skrywersalmanak-weergawe af