Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel

                       

Hulpbronne en databasisse

 

Hier by SA Vryskutskrywer word 'n groot deel van ons dag daaraan bestee om maniere te vind wat vryskutskrywers se lewens kan vergemaklik. Alles wat ons aanbied is beproefde werkmetodes ... deur jare se ondervinding tot volmaaktheid gepoleer.

Hou net in gedagte dat ons in die eeue-oue Chinese spreekwoord glo wat lui: "Gee 'n man 'n vis en jy gee hom kos vir 'n dag, maar leer hom om vis te vang en hy het kos vir 'n leeftyd." Verskeie van ons hulpbronne is in die vorm van selfhelp-pakkette wat daarop gemik is om jou te leer om self 'n sekere aspek aan te leer en in werking te stel, in plaas daarvan dat jy ons of iemand anders betaal om dit namens jou te doen.

Die voordeel hieraan verbonde is dat jy dadelik, wanneer jy die pakket ontvang, kan begin werk, maar dit self kan doen. Jy is dus nooit van iemand anders afhanklik om jou te leer of te help nie.

Let ook daarop dat die selfhelp-pakkette nie kursusse is nie. Alles wat jy benodig om te begin is in die pakket ingesluit en as jy die instruksies volg soos wat dit weergegee word, het jy nie iemand anders se hulp of leiding nodig nie.

Databasis 1: 101 Afrikaanse skryfmarkte

  • 101 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne

   Prys: R375

 

Databasis 2: Lys van uitgewers

  • 40 uitgewers

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • manuskripriglyne

   Prys: R475

 

Databasis 3: 500 Vryskutmarkte

  • 500 tydskrifmarkte (Afrikaans & Engels)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne (waar beskikbaar)

   Prys: R750

 

Databasis 4: Nasionale koerante

  • 25 nasionale koerante (Afrikaans & Engels)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

   Prys: R95

Databasis 5: Afrikaanse koerante

  • 30 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

   Prys: R45

 

Databasis 6: Gemeenskapskoerante

  • 50 gemeenskapskoerante (Afrikaans/Engels)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

   Prys: R125

 

Bemarkingsplan e-boek

'n Generiese bemarkingsplan wat op enige klein besigheid toegepas kan word.  Het jy geweet dat jy jou besigheid bykans ten volle kan bemark sonder dat dit jou 'n sak vol geld sal kos? Ons verklap al die geheime van bemarking en fokus veral op die gratis aspek daarvan. 'n Móét vir enige vryskut wat sy besigheid wil uitbrei of iets nuuts in die mark wil waag.

(14 bladsye, PDF-formaat, 900kb)

   Prys: R125

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Terug

Sluit venster