


Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel - Databasisse
Met hierdie databasisse het ons reeds al die harde werk namens jou gedoen. Jy kan net die databasis wat jy benodig aanskaf (teen 'n baie bekostigbare fooi) en na hartelus gebruik. Dit stel jou in staat om uitsluitlik op jou skryfwerk te konsentreer en nie duisende rande 'n jaar aan publikasies te bestee om uit te vind wie die regte persoon is wat jou bloedsweet-storie moet ontvang nie. Om nie eens van die besparing op man-ure te praat nie! Alle inligting is die mees onlangse beskikbaar en bywerkings word gereeld gratis uitgestuur.
Databasis 1: 100 Afrikaanse skryfmarkte (databasis)
-
100 markte (slegs Afrikaans)
-
kontaknommers
-
name
-
postitels
-
e-posadresse
-
skrywersriglyne
Databasis 2: 500 Vryskutmarkte (databasis)
-
500 tydskrifmarkte (Afrikaans & Engels)
-
kontaknommers
-
name
-
postitels
-
e-posadresse
-
skrywersriglyne
Databasis 3: Nasionale koerante databasis
-
25 nasionale koerante (Afrikaans & Engels)
-
kontaknommers
-
name
-
postitels
-
e-posadresse
Databasis 4: Gemeenskapskoerante databasis
-
50 gemeenskapskoerante (Afrikaans/Engels)
-
kontaknommers
-
name
-
postitels
-
e-posadresse




