Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde

 

Wat se gratis dienste bied SA Vryskutskrywer aan?

Omdat ons gestig is om mede-vryskutskrywers by te staan, bied ons verskeie gratis dienste soos

 

Bied SA Vryskutskrywer enige professionele dienste aan?

Hoewel ons grotendeels op skryfkursusse en bystand aan skrywers fokus, is ons 'n talentvolle groep skrywers wat elkeen op sy eie gebied uitblink. Dis waarom ons ook professionele dienste teen billike tariewe bied aan korporasies, tydskrifte, koerante, uitgewers, advertensiemaatskappye, individue, skole en feitlik enigiemand wat 'n skryfdiens van enige aard benodig.

Die professionele dienste wat ons aanbied is:

    Navorsing - meer inligting

    Tydskrifartikels - meer inligting

    Vertalings - meer inligting

    Toesprake - meer inligting

    Proeflees en redigering - meer inligting ...

    Rubrieke - meer inligting

    Verslae - meer inligting

    Spookskryf - meer inligting

    Nuusbriewe - meer inligting

    E-boeke - meer inligting

    Nuusvrystellings (persverklarings) - meer inligting

    Sakeplanne - meer inligting

    Gedenkboeke - meer inligting

    Konsultasiedienste - meer inligting

    Webartikels - meer inligting

    Uitgewerstussengangerdienste (agent) - meer inligting

    Manuskripontwikkeling saam met dr Riana Scheepers - volledige inligting ...

    Beoordeling van voltooide manuskripte - meer inligting

    Nuusverslaggewing - meer inligting

    Bemarking - meer inligting ...

    Basiese webblad - meer inligting ...

    Skakel- en promosiewerk - meer inligting

    Taalversorging saam met Jeanette - volledige inligting ...

    Lees van manuskripte: poësie, kortverhale, artikels - meer inligting

 

Klik hier vir meer inligting oor ons professionele dienste of vul onderstaande aanlynvorm in met jou navraag.

Naam:*
Van:*
E-pos:*
Boodskap:*

                                Sluit Venster