Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk - Vertalersnetwerk

  

As jy goed is met tale en die griffel en veral as jy 'n erkende vertaler is, soek ons jou dienste met 'n seer hart.

Dit maak nie saak in watter taal jy werk of uitblink nie, ons kan jou heel moontlik in ons netwerk gebruik.

Ons doelwit is om 'n vinnig funksionerende vertaalfasiliteit beskikbaar te hê wat uiteindelik in soveel tale moontlik kan werk.

As jy dus 'n vertaler is en daarvan hou om vryskutwerk te doen, sluit by ons vertaalnetwerk aan.

Lidmaatskap is gratis en al vereistes is dat jy (1) werklik 'n vertaler van formaat moet wees in die taal of tale van jou keuse en (2) dat jy vinnig werk kan lewer indien die sperdatum kort is.

 

Vul onderstaande vorm in om aansoek te doen en heg jou CV aan.

 

Naam & van:
Telefoon:
E-pos:
Provinsie: Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Vrystaat
Noordwes
Wes-Kaap
Noord-Kaap
Mpumalanga
Oos-Kaap
Namibië
Ander
Stad/Dorp:
In watter tale kan ons jou bemark?

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

Tuisblad                    Mediamekka                    Terug

Sluit venster