


Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryf vir ons
deur Leoni Benghiat
Afrikaans - 'n gedig
deur Josephine Swart
Wie was Sarah Raal?
deur Leoni Benghiat
As dit nie vir die Anglo-Boereoorlog was nie, sou niemand miskien eers van die Vrystaatse boeremeisie, Sarah Raal, se bestaan geweet het nie. Soos 'n wafferse Jeanne d'Arc het sy saam met die Boerekrygers op kommando onder die Engelse uitgejaag, gehelp om lokvalle te stel, met haar vindingrykheid kringe om hulle gehardloop en hulle met haar rewolwer aangehou, gedreig en geskiet - hoewel sy nooit iemand doodgeskiet het nie. Lees verder ...
Klinkklare klinkklanke: Beïndruk in druk met elektroniese hulp!
deur Moira Müller
Foutlose skryfwerk in enige teks (insluitend e-posse, briewe, besigheidsdokumente en manuskripte) is om verskeie redes belangrik. Die grootste hiervan is seker die indruk wat hierdie dokumentasie skep van die skrywer daarvan en/of die besigheid wat dit verteenwoordig. Dit is egter nie altyd maklik om deurgaans flatervrye taalgebruik toe te pas nie. Lees verder ...
-
Klik hier om enige enige idees, voorstelle of bydraes aan ons te stuur.

Jou
vryskut-besigheid