


Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapkis: Afrikaanse skakels 2
Journalism.co.za
Vir alle joernaliste in Suid-Afrika. www.journalism.co.za
BlyNet
BlyNet is vir almal van ons wat hier in Suid-Afrika gaan bly. Ons gaan nêrens heen nie. Omdat ons nêrens heen gaan nie, het ons geen alternatief as om vir ons ʼn demokratiese ruimte in Suid-Afrika oop te kap nie. Ons gaan dus bly, maar ook stry. Word vandag ʼn BlyNetter en registreer op hierdie webblad. Lewer kommentaar en sien in die splinternuwe gereelde nuusbrief, wat ander BlyNetters sê en doen. Talle bekende en invloedryke Suid-Afrikaners het reeds hul steun as BlyNetters gegee. Gee jou steun deur die verklaring te teken en word so vandag nog deel van die BlyNet familie! www.blynet.co.za
Ougat
...die plek op die web waar ons als in Afrikaans doen. Hier word geklets, gekoer, gespeel en rumoer. Hier groei jou kreatiwiteit vlerke om te skep in die taal waarin jy droom. Ons fokus is tweeledig. Ougat is 'n plek van Internet vermaak en ons is 'n maatskappy wat daarop fokus om Afrikaanse entrepreneurskap te ontwikkel. www.ougat.co.za
ATKV
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging www.atkv.org.za
RSG
Radio Sonder Grense. Interaktiewe radiostasie met uitsaaiprogramme op die internet. www.rsg.co.za
Grou
Soek in Afrikaans. www.grou.co.za
Taaloord
Taaloord streef die volgende doelwitte na: • Die bevordering van Afrikaans • Die instandhouding van Afrikaans-taaltrots • Die handhawing van Afrikaans in die talebestel • Die uitbouing van gemeenskaplike taal- en kultuurhistoriese bande www.taaloord.co.za
Vlooi
Vertel ons van jou onderneming in Afrikaans … www.vlooi.co.za
LitNet
Die boekhuis met baie skakels. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en 24.com bedryf met Etienne van Heerden as stigter-redakteur. www.litnet.co.za
Kuier
Kuier saam in Afrikaans. www.kuier.co.za
Afrikaanse Wikipedia
Welkom by die Afrikaanse Wikipedia, waar 'n gemeenskap saam 'n ensiklopedie opbou. Sedert Desember 2001 het ons bydraers reeds 13 145 artikels geskep, maar nuwe bydraers is altyd welkom. Wat Wikipedia besonders maak, is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. http://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad
Google in Afrikaans
Deursoek die Web. Deursoek bladsye in Afrikaans. www.google.com/intl/af/
Nuus24
Nuus24 is die nommer een Afrikaanse aanlyn-nuusbron vir die varsste gebeure op plaaslike én internasionale vlak. Ons verskaf nuus - nie môre nie, nóú. Die hoof nuuskategorieë is Suid-Afrika, Afrika, Wêreld, Sport, Sake en Vermaak. Nuus24 bied ook die jongste nuus rakende Motors, Gesondheid, en Sci-Tech. In-diepte verslae, spesiale fokusse en fotogalerye bied jou ook die storie agter die storie. www.nuus24.com
eboek
Die eboek webwerf se hoofdoel is die bevordering van veral Afrikaanse kinderboeke. Die eboek webwerf wil graag help om leesgewoontes en 'n liefde vir boeke aan te wakker by die jeug, veral by voorskoolse en laerskool kinders. http://eboek.co.za
Vetseun
Die Vereniging van Elektrisiteitstransformasiesituasie- en unifikasienavorsing. www.vetseun.co.za
Kom Huis toe
Die Kom Huis toe-Veldtog is 'n projek van die burgerlike inisiatief AfriForum wat daarop gerig is om 'n positiewe bydrae tot die bereiking van die volgende drie doelwitte te lewer: Om soveel kundiges as moontlik wat Suid-Afrika reeds verlaat het, te help om suksesvol terug te keer; Om soveel kundiges as moontlik wat oorweeg om Suid-Afrika te verlaat, aan te spoor om te bly en plaaslik betrokke te raak; Om kundiges wat steeds in Suid-Afrika bly, maar "na binne geëmigreer" en onttrek het, plaaslik te betrek. www.komhuistoe.co.za
Zoem
Vir Afrikaanse mense in die kuberruimte. www.zoem.co.za
Nog
nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik
hier en kry dadelik jou
gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.




