Welkom by SA Vryskutskrywer - Mediamekka - Internetskakels - Bladsy 1

 

PRAAG

Pro-Afrikaanse Aksiegroep. Aktueel, aktief, Afrikaans! Daaglikse beeld van Suid-Afrikaanse nuus en internasionale gebeure in Afrikaans                      www.praag.co.za

Peterjasie

Na amper twee jaar het my Afrikaanse webwerf nou sy eie plekkie op die Net. Die idee is om net Afrikaanse inhoud hier te plaas, van lekkerlees artikels deur Minette en andere, sommer 'n hele klomp Tradisionele Afrikaanse resepte,'n klomp van my fotos, grappe, my nuusbrief, en dis net die begin! Kyk gerus na my Kampkos resepte en Wille Samie resepte, jou toebroodjies sal nooit weer dieselfde proe nie! http://www.peterjasie.co.za/

Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring

Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!http://leeskring.lefora.com

Soek Afrikaans

Deursoek duisende Afrikaanse webwerwe met hierdie soek-enjin. Indeks van 1 824 Afrikaanse webwerwe.                                                                     http://www.soek-afrikaans.co.za/

Die Knoop

Duisende Afrikaanse Bestemmings! Kom snuffel rond op die webwerf waar Afrikaanse skakels saamgeknoop word.                                                         www.dieknoop.co.za

Roekeloos 

Roekeloos.co.za is ´n kanaal vir kommunikasie en dienslewering aan gebruikers. Inhoud, diens en handel word gekombineer om omvattende nuttige pakkette aan voornemende adverteerders te bied. Roekeloos.co.za teiken gegoede en gereelde aanlyn-verbruikers tussen 20 en 70 jaar. Roekeloos.co.za stel dit ten doel: • Om die geďdentifiseerde nismark wat Afrikaans magtig is in die aanlynmedia omgewing te domineer. • Om ´n sterk, lewendige aanlyngemeenskap te ontwikkel gesentreer rondom gebruikersbehoeftes. • Om ´n persoonlike verwysingsraamwerk van inligting, vermaak en opvoeding vir die kliënt te wees wat ten alle tye toeganklik is waar kliënte ook al beweeg. • Om as verspreider van inligting op te tree.                     www.roekeloos.co.za

Mieliestronk

Die ensiklopediese webwerf met baie pit. Hier is jou goue Mieliestronk—toegewy aan inligting, opvoeding en skoolprojekte-hulp in Afrikaans.              www.mieliestronk.co.za

Afrikaanse Klub Australië

Ons nooi almal van heinde en verre om via hierdie webwerf met mekaar te kommunikeer - of dit nou is om saam te lag of 'n traan te stort, jou besigheid te adverteer, inligting deur te gee of sommer net jou sę te sę.                             http://www.afrikaans.org.au/

Woes

Woes is vir skrywers, Woes is vir Afrikaans en mense wat Afrikaans geniet. As jy in Afrikaans skryf en 'n plek soek om die węreld jou werk te wys, dan is hierdie jou plek. As jy hou van sosiale kommentaar lewer kan jy dit hier doen en 'n Happie Afrikaans publiseer. Andersins kan jy tradisionele skryfwerk soos gedigte, kortverhale en artikels publiseer. Daar is ook spesiale afdelings soos duet-gedigte waar jy gedigte saam met ander skrywers kan publiseer. Woes is GRATIS en gee jou as skrywer die nodige blootstelling om te sien hoe jy jou talent verder wil vat. Daar is ook 'n betaal opsie wat jy kan neem as jy jou skryf talent regtig verder wil ontwikkel maar ook as jy meer genot uit die webwerf wil put.                                                                           www.woes.co.za

Tarangaan

Publikasie- en skakeldienste.                                                      www.tarangaan.co.za

jouwęreld e-tydskrif

jouwęreld is die eerste en enigste gesinstydskrif wat in Afrikaans aanlyn gepubliseer word. Die eerste uitgawe het in Augustus 2008 verskyn, met 'n nuwe uitgawe wat maandeliks op die eerste Maandag van elke maand verskyn. Die tydskrif skep 'n platform waarop Afrikaans as lees- en spreektaal bevorder word, maar sonder om negatiewe en ondermynende kompetisie te wees teenoor ander webwerwe, tydskrifte of mediums wat ook Afrikaans bevorder, of vyandiggesind en afbrekend teenoor hulle te wees. www.jouwereld.co.za

Egafrikaans

Hier praat ons net Afrikaans                                 http://www.adenja.co.za/egafrikaans/

Rieme

Die Afrikaanse soekmasjien – 273 292 Afrikaanse blaaie om deur te soek. www.rieme.co.za

Na bladsy [2]

Terug na vorige blad